603 @The Herolds
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herlodsbaai, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
603 @The Herolds is in Heroldsbaai, 'n strandoord in die Wes-Kaap, geleë, en is ideaal vir gaste wat 'n kuswegbreek soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan buite op die balkon met wonderlike uitsigte eet, die dag by die strand deurbring, in die gemeenskaplike swembad swem en by die gemeenskaplike braai-area braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antoinette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herlodsbaai, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 603 @The Herolds het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herlodsbaai, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang