63 Milkwood
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindsay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Anri C - Apr 2024
Algehele gradering
Presies wat ons gesoek het en ons sal weer terug gaan.
Jaco W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed toegeruste en gemaklike kamers.
Almarie W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.
Yvonne V - Jan 2024
Algehele gradering
Spent 9 nights and it rained most of the time, but because of the accommodation, it.
63 Milkwood se terugvoer
I am pleased that Yvonne enjoyed her stay despite the inclement weather, and I regret that she found one mattress and the pillows to be sub-standard. We've not had a single other complaint about the bedding, but I will certainly look into it. As for the swaying feeling she experienced, it certainly was not caused by the house!
Elma L - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet om in die huis te woon.
Dulcie W - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige huis met alles wat jy nodig het om lekker uit te rus.
Michelle D - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese woning, skoon en ruim.
Brendan S - Jun 2021
Algehele gradering
Breathtaking!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend!
Die foto's op die webtuiste doen dit nie gestand nie, almal was so beïndruk met die verblyf en het 'n lekker tyd gehad. Die enigste ding wat ek sou voorstel is om 'n bord op te sit wat sê dat die dek glad is wanneer dit nat word aangesien en gegly en geval het, maar anders as dit is die plek amazing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker - alles van die hoogste gehalte. Goeie koffie, breekgoed en linne. Mooiste uitsig.
Nthabiseng M - Sep 2020
Algehele gradering
Best accommodation ever.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 63, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang