Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Zebula

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Blessed P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Fantastic. We really enjoyed our stay. We are planning to repeat it even next year. Keep up the good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Jun 2024

Dit was 'n gemors! Nee, ek het nie. Die huis was vuil. Daar was 'n enorme klonte goed wat gebreek was! Krane, toiletbakdeksels, pooltafelhoeke, ens. Ek is glad nie gelukkig nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda B
Kort verblyf
3.6
Apr 2023

Lekker kuier. Ons het lekker gekuier, maar sou die volgende aanbeveel: Wi-fi. Voorsiening vir loadshedding. Beter aanwysings na die huis toe. Kyk na voordeur, baie gesukkel om die deur oop te kry.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Blyplek se onthaalarea en kombuis is groot en het als gehad wat jy nodig het. Pluspunt is elke slaapkamer het sy eie badkamer en toilet. Negatiewe punt is dat die slaapkamers elk een dubbel- en een enkelbed in het. Vir ons 12 volwassenes was dit 'n probleem. Nommer 63 ook nie duidelik gemerk op bordjie langs pad nie. Jy sien die nommer eers as jy omdraai en terugry. Negatiewe punte: Het nie sleutel gehad om plek te sluit nie. Net een sleutel beskikbaar wat deur skoonmakers gehou word. Wendy het 'n plan gemaak om ons te help. Dankie Wendy. Waterdrukking swak in kombuis en daar was ook nie water Sondagoggend om te stort nie. Die inligtingsleêr in huis is lanklaas opgedateer. Baie van die aktiwiteite bestaan nie meer nie. Ek het aanlyn geboek by The Terrace Restaurant vir Vrydagaand vir my pa se 80ste verjaarsdag en bevestiging gekry per epos dat dit geboek is. Ook telefonies dit bevestig. Toe ons daar aankom was die bespreking nie gedoen nie. Sam het darem 'n plan gemaak en ons gehelp. Dankie Sam.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Lekker. Kombuis moes onder wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 63 Zebula, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Zebula, 2188, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60b70074a4611a92e8ab52825f8f21fa67ababed8be0b9900f6e53d620d6b5420de528a4cff98b3370516881bc9ea2c78f57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12) 6 5 1 4 Stand 63 Zebula, Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate And Spa 2188 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.753119729657 27.974415555943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang