Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Zebula

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir 63 Zebula
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Blessed P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blessed P

Fantastic.

We really enjoyed our stay. We are planning to repeat it even next year. Keep up the good service.

Hennie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie F

Dit was 'n gemors!

Nee, ek het nie. Die huis was vuil. Daar was 'n enorme klonte goed wat gebreek was! Krane, toiletbakdeksels, pooltafelhoeke, ens. Ek is glad nie gelukkig nie!

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Amanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Lekker kuier.

Ons het lekker gekuier, maar sou die volgende aanbeveel: Wi-fi. Voorsiening vir loadshedding. Beter aanwysings na die huis toe. Kyk na voordeur, baie gesukkel om die deur oop te kry.

Andre D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Blyplek se onthaalarea en kombuis is groot en het als gehad wat jy nodig het. Pluspunt is elke slaapkamer het sy eie badkamer en toilet.

Negatiewe punt is dat die slaapkamers elk een dubbel- en een enkelbed in het. Vir ons 12 volwassenes was dit 'n probleem. Nommer 63 ook nie duidelik gemerk op bordjie langs pad nie. Jy sien die nommer eers as jy omdraai en terugry. Negatiewe punte: Het nie sleutel gehad om plek te sluit nie. Net een sleutel beskikbaar wat deur skoonmakers gehou word. Wendy het 'n plan gemaak om ons te help. Dankie Wendy. Waterdrukking swak in kombuis en daar was ook nie water Sondagoggend om te stort nie. Die inligtingsleêr in huis is lanklaas opgedateer. Baie van die aktiwiteite bestaan nie meer nie. Ek het aanlyn geboek by The Terrace Restaurant vir Vrydagaand vir my pa se 80ste verjaarsdag en bevestiging gekry per epos dat dit geboek is. Ook telefonies dit bevestig. Toe ons daar aankom was die bespreking nie gedoen nie. Sam het darem 'n plan gemaak en ons gehelp. Dankie Sam.

Philip D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Lekker.

Kombuis moes onder wees.

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 63 Zebula, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Zebula, 2188, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60b70074a4611a92e8ab52825f8f21fa67ababed8be0b9900f6e53d620d6b5420de528a4cff98b3370516881bc9ea2c78f57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12) 6 5 1 4 Stand 63 Zebula, Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate And Spa 2188 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.753119729657 27.974415555943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang