Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 Chakas Coves

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan 43, Shaka Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

64 Chakas Coves is in Shaka's Rock geleë, minder as 25 km noord vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het 'n TV en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die leefarea lei na 'n stoep en 'n tuin met 'n see-uitsig, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.

Daar is genoeg parkeerplek reg voor die eenheid en die kompleks het 'n klimraam vir kinders.

Die kompleks is oorkant die strand, slegs 2 minute se stap. Die kompleks is ook langs winkels en restaurante geleë. Gaste kan 'n groot verskeidenheid besienswaardighede in en om die omgewing geniet, insluitend die fantastiese strande van die Dolfynkus, die Harold Johnson Natuurreservaat en die Umhlali Country Club.

64 Chakas Cove is 'n grondverdiepingeenheid wat oorkant die pad van Grannies Pool en die getypoel geleë is. Dit is perfek vir klein kinders en jonger volwassenes wat wil snorkel. Daar is 'n klein kafee naby vir koffie, ligte etes en pizzas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir 64 Chakas Coves
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Oceanrylaan 43, Shaka Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 64 Chakas Coves het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan 43, Shaka Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA495dec1ab607da02c3c8cc15534847268bffd1bdb1d02e298787afb407fd4fb2740a14d9a057a9681066456ad2d74293e905?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.513939645668 31.230627894402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang