Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 on Clovelly

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Clovelly-weg, Clovelly, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

64 on Clovelly bied unieke selfsorgverblyf in 'n nuutopgeknapte ateljee-suite. Dié ateljee is teen die berg geleë met uitsigte oor Valsbaai in Simonstad, Clovelly-gholfbaan en Chapman's Peak se rigting. Dit is lig, ruim, gemaklik en met kreatiwiteit ingerig. Die eenheid is net 10 minute se stap van Clovelly-strand af via die vleilande en naby verskeie getypoele. Dit is ook baie naby die lewendige Kalkbaai.

Toegang tot die eenheid is via klip- en houttrappe wat van die veilige parkeerplek op die perseel af lei. Die ateljee het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n verhewe koningingrootte-bed wat ideaal is vir kinders. Die beddens is oorgetrek met 100% suiwer katoenperkallinne, en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, 'n broodrooster, ketel, enkelplaat-induksiestoof, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV teen die muur met Netflix, en 'n etenstafel met stoele. Die ateljeewoonstel het sy eie sitplek op die patio en gaste kan gerus in die terrastuin sit en gebruik maar van die braaigeriewe.

Die bestuurders, Sasha en Martin, en hulle vriendelike ou hond, Mojo, sal daar wees om gaste te verwelkom. Hulle bly almal op die perseel, maar gaste sal privaatheid hê aangesien hulle in 'n aparte eenheid bly.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sasha & Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 64 Clovelly-weg, Clovelly, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
  • Gaste dink 64 on Clovelly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Clovelly-weg, Clovelly, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlWMRJwVNmYU1SbS5uq9X8Aqo6UZSWVRM7N3nXSQJ1Ev66c5PbR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 64 Clovelly Road Clovelly 7579 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127392 18.433501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang