Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

65 on 7th Street - V22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

65 on 7th Street - V22 is 'n selfsorghuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf land of boot. Hermanus se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk flora en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde kamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die vierde kamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n stort en 'n bad. Al die kamers het hul eie TV.

Die selfsorgkombuis het 'n skottelgoedwasser, ysmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar in die ruim dubbelmotorhuis. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, en die sitarea het gemaklik bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n kroeg, maar gaste moet hul eie drankies saambring. Dié area bied ook toegang tot 'n onderdakbraai met 'n plonspoel en 'n asemrowende uitsig op die berg. Die huis word elke Donderdag skoongemaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7de Straat 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 65, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4NDk1NGI0LTViNTUtNDBlYi1hN2Q2LTk4ZGZjZjg3ZWVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag (plek vir 8) 65 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405996 19.276868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang