Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

677 on Lake

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nathalia S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Breathtaking, homely space to ensure we had the most amazing holiday! Be it watching. Absolutely stunning - every small detail is comfortable, stylish and breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

This place is a gem with everything you need. This location is truly exceptional! The positioning is ideal, the apartment is incredibly neat and contemporary, offering a delightful space complete with all the essentials. The host is an excellent host, always available when needed. Our stay was fantastic—thanks a lot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Fantastiese blyplek, met pragtige uitsigte oor die berg en die meer. Ons is baie hartlik ontvang deur die eienaars Allan en Cilla. Hulle het gehelp bagasie afpak en verduidelik hoe al die gadgets werk. Baie moderne, mooi, skoon en netjiese verblyf met prentjie mooi uitsigte, Sal definitief weer daar gaan bly. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karmen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Ons besoek by 677 on Lake was wonderlik en het al ons verwagtinge oortref! Cilla en Allan was so tegemoetkomend en is baie vriendelike mense. Sal sterk aanbeveel om hier te bly! Die eenheid is pragtig en ruim. Moderne afwerkings, en Cilla het 'n wonderlike werk gedoen om die plek te versier sodat 'n mens gemaklik en tuis voel. Daar is 'n lekker braai-area en die dek is heerlik vir oggendkoffie. Sal 677 on Lake ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
677 on Lake
Thank you so much Karmen! You and Thomas were wonderful guests and we would love to have you back anytime.

Sulene Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Beautiful. Pragtige plekkie. Baie skoon en netjies. Ons het lekker gerus en gekuier. Kan beslis 677 on Lake as verblyf kies! Naby genoeg vir die winkels en tog ver genoeg vir rus! Baie dankie vir 'n stunning naweek! Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-weg 677, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjTcOwsNpkcuwh9zgGNQAKnCVKzQ1wW1LInGGUnLbj6E4LqOpB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 677 Lake Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.9974058014 22.62810733373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang