Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 Perissa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir 69 Perissa
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Melanie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Fantasties.

Wat 'n pragtige ligging! Ek was uiters verras met die netheid van die woonstel. Sal verseker weer daar bly.

Elzabé M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé M

Pragtige Ballito akkomodasie.

Ons het ons verblyf baie geniet by 69 Parissa. Mooiste see uitsig en die woonstel het als gehad wat ons kon nodig het. Skoonmaak diens van woonstel was groot plus vir ons. Kan hul gerus aanbeveel.

Tim N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim N

Sea view and convenient location.

Enjoyed our stay at 69 Perissa. Great location with sea views and easy access to the beach and pool. The unit was comfortable, but in need of some updating.

Hans J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans J

See-uitsig sonder groot geraas.

Eenheid is nie direk op die strand nie, maar met 'n goeie see-uitsig. Eenhede laer af het heelwat meer see-geraas van golwe wat op rotse breek.

Charmain C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain C

Ongelooflik baie lekker.

Ons het elke oomblik by di see geniet. Die uitsig is fantasties. Sentraal gelee en als is bezkikbaar in woonstel nl wasmashien en tuimeldroeer. As ek iets kan aambeveel is dit om te bele in n paar steak messe.

69 Perissa se terugvoer

Hi Charmain,
We are glad to hear that you enjoyed your stayed and it was a pleasure to host you and your family.
We will definitely invest in some steak knives. Great idea, thank you.

69 Perissa
Charline M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charline M

Absolutely perfect. The kids had a ball. The pool is lovely and the unit was clean and spacious.

Perissa has a gorgeous seaview. The balconies allow us to enjoy the beautiful sun.

69 Perissa se terugvoer

Hi Charline,
We are glad to hear that you enjoyed your stayed and it was a pleasure to host you and your family.
We will be happy to host you again in the future.

69 Perissa
Mary Grace A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Grace A

Our stay was perfect!

I would highly reccommend 69 Perissa. Good location and amazing view! The photos on their website is exactly in person. We will surely come back.

69 Perissa se terugvoer

Hi Mary Grace,
We are glad to hear that you enjoyed your stayed. It was a pleasure to host you and your friends. You are always welcome back.

69 Perissa
Teresa B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Teresa B

Very disappointing apartment.

There is nothing modern about 69 Perissa. Everything is broken, window blinds, burglar bars, furniture, the list is long. No aircon, no safe, no change of bed linen. One set of keys for 6 people. Outdoor recliner cushions are filthy. Kitchen very poorly equipped. Only positive is the view. Owners not helpful.

69 Perissa se terugvoer

Thank you for your feedback. We are truly sorry to hear that you did not enjoy your stay at our beach apartment. The safe and air-con are not listed as amenities for our property. Unfortunately, there was only one cracked blind strip and one burglar bar had become unscrewed which has been repaired. Because we live in SA, which is water-scarce, linen is changed every 7 nights. If a guest requires more than that they are welcome to request an additional change at an added fee. There is also a convenient washing machine and tumble drier for those in-between emergencies should they occur. The kitchen is fully equipped as per other guests' comments. A second set of keys would have been supplied. Guests were 4 adults and 2 children. Any issues reported are resolved, by the next working day (or sooner) by our maintenance and cleaning company. Our booking confirmation letter advises guests to bring a padlock or two to lock the bedroom cupboards for any valuables. We do strive to provide high-level service to our guests.

69 Perissa
Marna T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna T

Ongelooflike uitsigte! Santorini is puik vir ’n gesin met kinders!

Die eenheid is 3 minute se stap vanaf die eksklusiewe Santorini Strand en so 7 minute se stap na Thompsons Bay, waar 'n heerlike snorkel swembad geleë is. Heerlike swembad in die kompleks vir die kinders om te speel. Die kompleks is werklik veilig en lekker stil. Dit is naby aan Ballito Junction (heerlike groot mall met elke moontlike winkel waaraan jy kan dink). Pasop net vir die blou ape, hulle kom loer nogals op jou balkon wat jy aanvang.

Vanessa M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa M

Teleurstellend.

Toe ek vra oor sekere aspekte van die verblyf word dit afgemaak as nie regtig van toepassing.

Hein K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Great verblyf.

Als was perfek en baie mooi.

Trixie J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixie J

Lovely stay and would definitely stay there again!

We had a lovely stay at 69 Perissa, it is clean and spacious. It is well located, about 2.5 km from Ballito Junction Mall and an impressive Super Spar. Although fully equipped, no need to cook as there are so many restaurants and take aways in the vicinity. Beautiful view from the balcony! An altogether wonderful week and highly recommended. We will definitely be back. Thank you so much, Vanessa.

Jacques W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W

Baie lekker en goed geleë!

Perissa 69 het 'n pragtige uitsig oor die see en die uitleg was prakties. Gegewe die tydperk van die jaar (skoolvakansie) was dit goeie waarde vir geld. Die kompleks bied toegang tot 2 strande waarvan die een naaste aan Perissa baie privaat is. Ons het dit baie geniet.

Friedrich P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich P

Heerlike familiewoonstel om lekker te ontspan.

Pragtige woonstel met 'n see-uitsig en stapafstand van die strand. Ons het baie lekker gebly en sal graag weer gaan. Die woonstel is heerlik ingerig met al die nodige geriewe - die wasmasjien met die tuimeldroër was 'n groot plus met 'n 2 jarige.

Bossie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bossie B

We loved it!

Our experience with staying at 69 Perissa was amazing. Saw dolphins every morning standing on the patio and the beaches there are close by and stunning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was mal daaroor!

Ons ervaring met die verblyf by 69 Perissa was wonderlik. Het elke oggend die dolfyne vanaf die patio gesien en die strande daar is naby en fantasties.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Corien B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corien B

69 Perissa - beautiful sea views.

We enjoyed our stay at 69 Perissa, beautiful sea views, even the weather played along.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, By 69 Perissa Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXx54luAhuwssvWLMkg9jkDs6qtOt1uhmLdGZpU7WfBnl3yzYJ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 101 Ocean Drive At 69 Perissa Santorini 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.52567743018 31.226192855324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang