Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Vanderschyff

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons beslis weer daar bly en die plek aan beveel. Die plek het aan al my verwagtinge voldoen en het lekker gebly. Goeie diens gehad van die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien!

Robyne K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gemaklik, gerieflik en die belangrikste skoon en netjiese beddegoed. Dit was skoon, rustig en ons het lekker geslaap. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Ons go to speeddial vir ons volgende oorstop in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Robyne, baie dankie aan julle ook. Dit is altyd so lekker om van gaste te hoor wat hul verblyf hier, geniet het. Kom weer!

Clarisa E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens. Klein maar het alles wat ons nodig kon hê. Bietjie klein, maar ons het net een nag gebly en ons het niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jn B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Tuis gevoel. Baie netjies en skoon. Groot spasie met 'n lieflike tuin wat privaat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker gekuier. Mooi veilige plek, sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lieflike veilige akkommodasie. Baie vriendelike ontvangs en pragtige blyplek. Ek het die wasgoedmandjie, beskuit en filterkoffie baie waardeer. Ons het al 3 huisies bespreek en almal was baie beïndruk. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie, Deon. Ek wonder net wat gaste oor ligging verstaan? Julle weet van die begin af waar is ons gelee. Dit is die ligging.

Bianca B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Adri is great. Was a great quiet place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi E
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Ons is baie tevrede, lekker gebly! Baie skoon, netjies, gerieflik en veilig. Ons is baie vriendelik ontvang. Tevrede met ons verblyf. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 7, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnEpecMN8KSpTKqGWRtDwyGGDxxMzxj9O4VFumwrXjDchbrgW36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 7 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687417524037 28.194542148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang