Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Beach Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Family Beach Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Adele W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik gebly.

Heerlik gebly en loopafstand vanaf die see.

Family Beach Cottage se terugvoer

Hi Adele,

Baie dankie vir julle terugvoer hoop om weer gou van julle te hoor.

Groete
Elri

Family Beach Cottage
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Eksie perfeksie!

Het die plekkie geniet. Klein genoeg om self skoon te hou, groot genoeg vir lekker kuier saans. Sal gou weer 'n draai maak.

Family Beach Cottage se terugvoer

Hi Michelle,

Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet.

Family Beach Cottage
Bianca P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca P

Gerieflik en netjies.

Pragtige woonstelletjie vir 'n klein gesin.

Stefan F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F

Veilig, gerieflik, skoon.

Dit was 'n baie lekker plek gewees en baie veilig vir die kinders om buite te speel. Die strand is loopafstand en baie skoon. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand, sal beslis weer hier bespreek.

Family Beach Cottage se terugvoer

Hi Stefan,

Baie dankie vir die mooi woorde, hoop om julle weer in Ballito te sien.

Groete
Elri

Family Beach Cottage
Marius S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Naby alles. Eenvoudig maar gerieflik.

Baie goeie ligging. Woonstel is redelik klein en daar is geen lugversorging nie. Parkering is baie klein. Geen teels of matte.

Willem L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L

Lekker kuier-woonstel.

Woonstel stapafstand van strand. Bly daar was 'n Weber-braai ook.

Claudia D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

Amazing.

The towel ring was loose in bathroom and the duvet in the second room is chunky. Otherwise everything was superb.

Family Beach Cottage se terugvoer

Hi Claudia

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sorteer dit uit Ek was bly gewees om julle te ontmoet, sien volgende keer.

Groete
Elri

Family Beach Cottage
Tanya C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Lieflik en loopafstand van die strand af.

Ons het dit vreeslik geniet, dit kort net 'n onderdakstoepie.

Ellen S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen S

Heerlik. Pragtige en praktiese uitlegging van 'n klein spasie. Naby die strand. Sou wel 'n beskutte en meer private braai-area of stoep waardeer het.

Die dame wat in beheer was van die bespreking was regtig behulpsaam. Ons het die kuiertjie baie geniet. Gerieflik naby die strand. Praktiese en pragtige uitleg.

Family Beach Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Hoop om weer van julle te hoor wanneer julle na die noord kus wil kom.

Family Beach Cottage
Susan E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Susan E

Beknopte grot.

Die eenheid is glad nie geskik vir 4 persone nie. Is slegs 52 vierkante meter. Geen stoep of see-uitsig. Hou eerder verby!

Maryke B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Beslis 'n lekker plekkie vir ouers met klein kindertjies.

Heerlik gebly, lekker loopafstand na die strand.

Family Beach Cottage se terugvoer

Hi Maryke,

Baie dankie vir die mooi worde! Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Elri

Family Beach Cottage
Katriena K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katriena K

Baie lekker blyplekkie.

Ons het baie lekker gebly in Coral Cove N0.7. Dit is lekker naby die strand en ons het veilig gevoel in die kompleks. Die kinders het die swembad baie geniet en dit was ook baie netjies en goed versorg soos die res van die perseel.

Family Beach Cottage se terugvoer

Hi Karien,

Vreeslik dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer hier te he!

Lekker daggie,
Elri

Family Beach Cottage
Wayne B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B

Absoluut perfek!

Woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gebly het nie. Alles was wonderlik! Hierdie plek gaan my beslis weer sien! Well done, Elri en span.

Family Beach Cottage se terugvoer

Vreeslik baie dankies Wayne, Ek is so bly jy het dit geniet !
Ons sien julle volgende keer.

Family Beach Cottage
Jaco B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Nice and close to the beach and to the shops.

Just for a quick getaway from the city life, very nice place to stay.

Leandi O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandi O

Heerlik, veilig vir kinders en by die strand.

Die R550 vir skoonmaak as ons uitgaan was nie op die webtuiste aangedui nie.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 72A, Coral Cove 7, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdceb9f0bceb291a335185072a16f4780510b4b85cc27b58196b7b61e2fbfb6ac42be42321f980a69a7613568000a3c63bad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 72A Compensation Beach Road 7 Coral Cove 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.538046664019 31.220426998095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang