Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Frinton on Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstaande akkommodasie. Ons tweede keer by 7 Frinton. Die verblyf en diens was weereens uitstaande. Die woonstel het alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie en kan beslis aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie, Anton, dit is altyd so 'n plesier om julle daar te he.

Brian L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Lovely apartment with excellent sea view. Spacious balcony. Comfortable beds. Full amenities. Excellent value for money. We were pleasantly surprised as to how nice the apartment is. Fully equipped with all mod-cons, including a dishwasher, washing machine and dryer. Spacious balcony with an 8-seater cast iron table and chair set. Excellent sea views for dolphin and whale spotting. Quick access to the beach and short walk to restaurants and convenience stores. Apartment is tastefully furnished with full DSTV and WiFi network. Comfortable beds and well serviced. This is certainly a holiday apartment worth coming to. We had an excellent week enjoyed by all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Thank you so much Brian for the lovely review. It was an absolute pleasure having you as our guests.

Jolene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Uitstekend en mooi. Die eenheid is netjies en skoon. Baie goed toegerus. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Well worth coming back for a repeat stay! A lovely apartment directly overlooking the beachfront and boardwalk. Excellent sea views for dolphin and whale spotting. Beautiful patio with comfortable outdoor furniture. The apartment is well fitted with all mod cons such as a dishwasher, washing machine and dryer. A big plus at the coast. Comfortable seating in the lounge and dining area. Bedrooms well fitted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
7 Frinton on Sea
Dear Brian, Thank you so much for the lovely review. It was such a pleasure welcoming you back.

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties! Die woonstel is uitstekend geleë, skoon, netjies met al die toebehore wat nodig is vir 'n lekker vakansie maar die groot verskil is persoonlike aandag. Dankie aan Erika, Charlotte en haar helpers wat die verblyf spesiaal gemaak het. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Die verblyf bied uitstekende waarde vir geld en kan met 'n oop gemoed aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie, liewe Anton, vir die mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle sommer gou terug te verwelkom.

Justin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Gemaklike, rustige vakansie saam familie. Absolutely awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie, Justin !

Rudi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2021

Excellent location A really awesome place, well managed and maintained, the view is picture perfect and beach access a winner! Charlotte is a super host and we really appreciate her assistance and support, she is a star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
7 Frinton on Sea
Thanks so much, Rudi !

Lelani H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Beste vakansie blyplek nog! Baie ruim,baie netjies en skoon. Als wat jy nodig het en meer! Voel soos jou eie huis maar net by die see! Die eienaars het regtig baie moeite met hulle plek gedoen om n vakansie die beste te maak,dis lekker om lekker te bly by die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie Lelani vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het lekker gekuier!

Deon B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Fantastiese uitsig en woonstel. Die linne was van uitstaande gehalte. Die beddens van hoogstaande gehalte. Die woonstel het alles wat mens benodig. Dit is uitstekend geleë, fantastiese uitsig en dolfyne baljaar reg voor jou. Die diens van Charlotte en haar helpers was absoluut puik. Ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak in die toekoms. Ons kan die plek werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie vir die mooi boodskap, Deon. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Claire S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Private, veilig, skoon en ontspanning. Ons het tydtjie baie geniet. Sien uit om ons kinders saam te vat 'n volgende keer. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 78, Frinton on Sea 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOTgxOTgwLTQyYzUtNGI0Zi1hMjU0LWM0YzA5MDA2M2E3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 78 Compensation Beach Road Frinton on Sea 7 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.537894714757 31.221528908073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang