Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Oakleigh

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 on Oakleigh bied selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt genaamd Wembley in die noorde van Pietermaritzburg, minder as 5 km vanaf die middestad. Wembley is 'n stil woonbuurt en die gastehuis spog met 'n rustige atmosfeer.

Verblyf beskik oor 5 selfsorg-eenhede, elke met sy eie kombuisie en leefarea. Linne en handdoeke word voorsien. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv en koffie en tee vir die eerste dag. Die kamers word gedurende die week daagliks skoongemaak. Daar is 'n kragopwekker vir beurtkrag.

7 on Oakleigh het 'n swembad, 'n braai-area, terras en 'n tuin. Sekuriteit word voorsien deur sekuriteitskameras, 'n sekuriteitswag, en gewapende reaksie. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar en toegang word verkry deur middel van 'n afstandbeheer. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Daar is 2 gimnasiums is te vinde minder as 5 minute se ry van hier af, en daar is heelwat restaurante, kroeë, en koffiewinkels in die omgewing. 7 on Oakleigh is ook lekker naby Athlone Circle, Liberty Midlands Winkelsentrum, Cascades Winkelsentrum en Victoria Road Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maryke J
5.0
Very enjoyable. Very nice and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Marileen L
5.0
Baie lekker. Dit was 'n perfekte plek in 'n baie stresvolle tyd. Die selfsorgeenheid of familiewoonstel was perfek vir ons behoeftes. Skoon, stylvol e...
Sien meer
Okt 2024
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en gaan beslis weer hier bespreek. Heerlik gebly en sal 7 On Oakleigh beslis aanbeveel.
Sep 2024
Anelize J
5.0
Wonderlike sentrale verblyf in 'n stil woonbuurt. Pragtige plekkie. Ons het heerlik hier tuis gegaan.
Jun 2024
Melanie W
Besigheidsreis
5.0
Veilige en vriendelike akkommodasie. Alles was smaakvol, netjies, skoon en veilig. Ons was vriendelik ontvang, al het ons eers laat ingeboek.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 On Oakleigh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96bff5cefa5981ff857e98ac6cd0b499f0740cfb018bcb0f2c3aa07a6d57dba4136fe42907230885897188c3645c0f0e9e8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 7 Oakleigh Avenue Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.590989334036 30.347291432541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang