Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 St Ives

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspannend, sal weer kom. Dit was uitstekend, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Heerlik gebly, pragtige see-uitsig naby Uvongo strand, en die roomys is naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker. Die woonstel is baie sentraal geleë en is baie gesellig vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflik en gemaklik, beslis waarde vir geld verblyf. Wat 'n aangename vakansie woonstel! Gerieflik geleë naby alles met privaat toegang tot Uvongo se hoofstrand. Die eenheid het alles wat nodig is om selfsorgverblyf te vergemaklik! Ek beveel die verblyf graag aan vir enige iemand wat kort of lank wil gaan vakansie hou by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thereza P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Die uitsig was fantasties. Die kort padjie na die strand is 'n bonus. Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is regtig 'n baie oulike plekkie. Ons sal dit graag vir enige iemand aanbeveel. Die enigste probleem met die netheid is die skoonmaakgedeelte. Hulle sal meer aandag moet gee aan die skoonmaak van die plekkie. Ons het bv. die bad self gewas. Die stortmatjie in die bad was vuil en die onderkant van die matjie het vuiligheid en seepskom in die bad agtergelaat toe ons dit uithaal. Van die klonte was nie mooi skoon gewas nie. Die skotteldoek het ons self vervang. Die kaste binne was nie mooi skoon nie en ons het "lost and found property" binne een van die kaste gevind wat ons natuurlik die eienaar in kennis daarvan gestel het. Hulle kan ook dalk kyk na 'n beter matras vir die bed. Verder was daar nie probleme nie. Ons sal beslis in die toekoms weer daar gaan oorbly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Dit was 'n wonderlike naweek. Sal definitief teruggaan. Dit was wonderlik en al die winkels was op loopafstand. Die see is letterlik op jou voorstoep.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Was baie rustig en die blyplek baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olwethu N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

7 St Ives is the best place to be. We had a great weekend there, I would definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Exceptional. Absolutely amazing, what a beautiful view. Not far from great restaurants and a beautiful beach. The owner was an absolute pleasure to deal with. The place was neat, clean, and gorgeous. Will surely be booking again for a longer stay. Just wished the pool had been cleaned or had a pool pump on. Other than that, it was beyond awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It was a very nice and quiet neighborhood. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 3, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c00cad417ee71e8f4835e32ef0f91f2d3f06886e7c1133b273e5d5bd4e0c59ed50c7a36a37e4ab7d555ceb3f7b9337948a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R413 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 3 Uvongo Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.833761330483 30.395738403041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang