Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 St Ives

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir 7 St Ives
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ben V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Ontspannend, sal weer kom.

Dit was uitstekend, baie dankie.

Christel J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel J

Fantasties.

Heerlik gebly, pragtige see-uitsig naby Uvongo strand, en die roomys is naby.

Annemi N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi N

Lekker.

Die woonstel is baie sentraal geleë en is baie gesellig vir 2 mense.

Erna S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Gerieflik en gemaklik, beslis waarde vir geld verblyf.

Wat 'n aangename vakansie woonstel! Gerieflik geleë naby alles met privaat toegang tot Uvongo se hoofstrand. Die eenheid het alles wat nodig is om selfsorgverblyf te vergemaklik! Ek beveel die verblyf graag aan vir enige iemand wat kort of lank wil gaan vakansie hou by die see.

Thereza P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza P

Die uitsig was fantasties. Die kort padjie na die strand is 'n bonus.

Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is regtig 'n baie oulike plekkie. Ons sal dit graag vir enige iemand aanbeveel. Die enigste probleem met die netheid is die skoonmaakgedeelte. Hulle sal meer aandag moet gee aan die skoonmaak van die plekkie. Ons het bv. die bad self gewas. Die stortmatjie in die bad was vuil en die onderkant van die matjie het vuiligheid en seepskom in die bad agtergelaat toe ons dit uithaal. Van die klonte was nie mooi skoon gewas nie. Die skotteldoek het ons self vervang. Die kaste binne was nie mooi skoon nie en ons het "lost and found property" binne een van die kaste gevind wat ons natuurlik die eienaar in kennis daarvan gestel het. Hulle kan ook dalk kyk na 'n beter matras vir die bed. Verder was daar nie probleme nie. Ons sal beslis in die toekoms weer daar gaan oorbly.

Nicolaas K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas K

Dit was 'n wonderlike naweek. Sal definitief teruggaan.

Dit was wonderlik en al die winkels was op loopafstand. Die see is letterlik op jou voorstoep.

Heidi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Was baie rustig en die blyplek baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly.

Olwethu N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwethu N

7 St Ives is the best place to be.

We had a great weekend there, I would definitely go back there.

Christopher C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

Exceptional.

Absolutely amazing, what a beautiful view. Not far from great restaurants and a beautiful beach. The owner was an absolute pleasure to deal with. The place was neat, clean, and gorgeous. Will surely be booking again for a longer stay. Just wished the pool had been cleaned or had a pool pump on. Other than that, it was beyond awesome.

Jacques S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

It was a very nice and quiet neighborhood.

Will definitely stay there again.

Armand D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Breakaway heaven.

A big thank you to the hosts. We had a great stay. The location is ideal, with the beach and shops within walking distance. We will definitely use them again.

Shaun P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P

My stay felt like home.

Reneeta has been a good host. I love the fact that 7st Ives was so close to the sea and just a minute to walk. Shops were like a walk-up road. enjoyed the fact that there was Wi-Fi. I would most definitely recommend anyone to 7th Ives just a peaceful and serenity. Thank you, Reneeta.

Jessica D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

A truly relaxing stay!

We arrived and everything was ready for us! Clean and neat. It's true when they say location is everything! This place is perfect as you're literally right by the beach. It's a cute little place to stay and the host is very friendly/happy to deal with any questions you have. Will definitely be back, very soon!

Chante N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante N

Relaxing.

Beautiful view and a perfect location.

Kobus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Uitstaande.

Baie vriendelik en na aan die winkel en die strand. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Geen klagtes van ons af nie. Sal weer van hulle gebruik maak.

Karen M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Puik woonstel, goed toegerus. 10/10.

Dit is 'n amazing woonstel met alles wat jy nodig het. Lieflike groot badkamer en goed toegeruste kombuis. UPS en noodlig laat load shedding glad nie die kuier beïnvloed nie. Uitstekende uitsig. Alles mooi skoon en netjies.

Jacobus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Baie mooi.

Die woonstel is perfek geleë, en die plek is baie netjies en sal enige tyd weer gaan en aanbeveel, die eienaar is baie vriendelik en kan lekker gesprek voer.

Louis C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Rustige en gemaklike verblyf.

Skoon en netjies binne, met baie gemaklike bed, genoeg fans en genoeg koppies, pierings, borde, glase ens. Naby strand en swembad op perseel. Net item wat aandag verg. Gaste word gevra om die sleutel van die woonstel by 'n ander perseel te gaan haal en weer af te gee. Met die paaie wat onder konstruksie is, is die reëling 'n absolute nagmerrie en na 'n lang rit nie baie lekker nie. Neem dan ook jou WiFi router, extra battery ligte, DSTV ens saam weens meervoudige loadshedding.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 3, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c00cad417ee71e8f4835e32ef0f91f2d3f06886e7c1133b273e5d5bd4e0c59ed50c7a36a37e4ab7d555ceb3f7b9337948a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R413 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 3 Uvongo Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.833761330483 30.395738403041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang