Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Tontiki

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Luitha J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Excellent, great location. Great location and agents responded quickly when questions were raised. I will recommend the accommodation to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ontspannend. Woonstel lekker ruim met pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
7 Tontiki
Bly julle het dit geniet.

Bianca M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lieflike blyplek. Een van die lekkerste plekkies waar ons al gebly het. Ruim, skoon en loopafstand van die strand af. Sal definitief 7 Tontiki vir enige gesin aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
7 Tontiki
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Pieter F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Alle benodighede was inplek en netjies. Verblyf was puik. Gerieflik en naby die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
7 Tontiki
Bly julle het dit geniet.

Vicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Waarde vir geld. Woonstel is gerieflik geleë en die verblyf was heerlik. Uitsig is ongelooflik. Die eenheid bly lekker en het al die basiese. Die kompleks is ook baie netjies. Die badkamers benodig 'n bietjie aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
7 Tontiki
Middag Vicky. Bly julle het dit geniet. Ons sal beslis na dit kyk.

Olga D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Ideale plekkie by die see. 7 Tontiki is perfek geleë. Van die parkeerarea is daar net 1 klein trappie, dan loop jy reg in die woonstel in, maar aan die strandfront/promenade kant van die gebou is jy op die eerste verdieping. Daar is 'n fantastiese uitsig op die see , maar jy het volkome privaatheid. Die gebou word goed instand gehou en is uiters netjies. Elektroniese toerusting in die woonstel wys die stremming wat die seelug op elektronika het, maar is in goeie werkende orde. Die woonstel is baie ruimer as wat dit op die fotos lyk, en die stoep area is enorm! Die lugversorgers in die sitkamer en eerste en tweede slaapkamers werk goed. Die WiFi werk goed en daar is volle DSTV, maar met die see net buite die venster, het ons nie veel ander vermaak gesoek nie! Daar is 'n kruidenierswinkels binne 'n kilometer aan weerskante van die woonstel, en soveel goeie restaurante binne loopafstand dat ons amper nooit ons voertuig nodig gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
7 Tontiki
Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 177

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach Road 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d6cc77366984cdf43ce7558e553dbaed88a11ba20749326f99e71e70dd0fa3286ea444c9be300331cde788a0224dfb1764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.538067755306 31.221138827153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang