Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Villa Flamenco

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Beth B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Seehuisie by die see. Ek en my dogter en kleindogter het ingeboek vir 'n naweek. Wat 'n lieflike plekkie. Dis 'n baie ruim woonstel. Genoeg pakplek om al jou koffers uit te pak. Dit is nou waarlik "home from home". Ons het die plekkie baie geniet. Maklike aanwysings deur die eienaar gegee. Als is daar om jou tydjie by die see aangenaam en merkwaardig te maak. Sal baie graag weer daar wil tyd deurbring. Die enigste iets wat dalk genoem kan word, is dat selfoonopvangs daar in daardie area baie sleg is. Anders was als perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Excellent venue for a getaway. Value for your money. Easy beach access. Very clean and cosy unit to stay in. Beautiful beach view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donné V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Aangenaam, heerlik, rustig, fantasties! Dit is 'n heerlike plekkie wat ek vir enige iemand sal aanbeveel. Booking is 'n breeze en almal is baie vriendelik! Wees wel versigtig met venster, dit is al bietjie deur geroes so moenie te hard of rof trek nie. Sal beslis weer hier bly, pragtige uitsig en net 'n paar treë tot op die sand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Alles wat jy nodig het vir 'n goeie breek van die weeklikse gewoel. Ons het die naweek baie geniet. Dit is lekker om nie in jou voertuig te hoef te klim om see toe te ry nie, wat ook 'n probleem kan wees as daar nie parkeerplek is nie. Dit is letterlik op die strand. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Akbar S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Relaxing. Was relaxing and good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Great stay at the 7 Villa Flamenco. Will be back. The stay was very nice. Close to shops, the sea, and Crocodile Creek. Very safe in the complex and access to the beach. All I would do is add WiFi as the cellphone reception is near to nothing in the area. Great bonus was the lockup garage and the cleaning service. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Lekker eenheid reg op die strand en naby winkels en eetplekke. Perfek geleë op die strand. Naby winkels en eetplekke. Die eenheid kan doen met 'n paar verbeteringe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bryan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantastic weekend getaway. Lovely flat in a nice area right on the beach. An absolutely beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Die ligging is perfek. Baie gerieflik om strand toe te stap. Jy hoef nie te ry nie. Daar is maar 'n paar goedjies wat kan verbeter soos voorheen alreeds genoem. Die krane lek, die toilet lek water, die wasbak in die kombuis hou nie water nie, die horlosie in die sitkamer se battery was pap. Die motorhuis is vreeslik klein. Die deur se slot is stukkend en jy moet 'n ketting gebruik om die deur te sluit. Dit was nogsteeds baie lekker en skoon en ek sal beslis weer daar gaan bly. Daar is so baie in die omgewing om te doen. Veral as jy klein kinders het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcPbZLLoNj3aSe2WipIhheFZe3swgDdOsdrS9mqnoYR7mABESq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 31 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.511428064277 31.231877803802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang