Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

705 Portico

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

705 Portico is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou met 'n asemrowende see-uitsig in die hartjie van Bloubergstrand. Hierdie woonstel het lieflike moderne kenmerke, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n kuswegbreek in die Moederstad.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n toegeboude balkon met 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Hierdie ruimte het groot skuifvensters wat gaste kan oopmaak om die vars seelug in te laat. Die ligging van hierdie woonstel is stapafstand vanaf die strand asook baie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 705 Portico
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Athens-weg 3, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 705 Portico het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd7b2cb80609d64cec1d4f8d240e621574ab8c293a92b146f465e2eeb01a9b5fe195152adc861982a6881f8f2ef13379716b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3 Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.822670485957 18.477802574322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang