Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

71 on Chiappini

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chiappini-straat 73, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

71 on Chiappini is 'n lieflike en knus selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die stil dorpie Onrus. Die huis het slaapplek vir 8 gaste wat 'n rustige wegbreek in 'n sentraal geleë plek soek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer lei na 'n oop stoep en pragtige tuin.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir 2 voertuie, met addisionele parkeerplek langs die pad indien nodig. WiFi-toegang word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chiappini-straat 73, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chiappini-straat 73, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a23332009e7844d3541d15d244a2295da3a634707842f897b3392b2a37627815371cb32046e080cdadeb4842368898b3077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8) 73 Chiappini Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.410719071186 19.168405893254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang