72 on Tap Self-catering Cottages
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 450R1 470 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
72 On Tap Self-Catering Cottages is in Milnerton Ridge, slegs 5 km vanaf Century City en 15 km vanaf Kaapstad se middestad. 72 On Tap Self-Catering Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf en dis die ideale basis vir vakansiegangers en sakereisigers.
Daar is verskeie eenhede en elkeen is individueel gemeubileer. Die eenhede het gemaklike beddens en privaat badkamers. LInne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Sommige eenhede het oonde en wasmasjiene. Gaste het ook toegang tot WiFi, 'n TV met HD-Openview, Netflix en YouTube.
Die tuin is goed belig saans en daar is 'n vuurput waar jy kan ontspan en braai. Daar is ook 'n swembad wat gaste gerus kan gebruik en 'n ontspanne boskroeg.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die area het 'n sekuriteitspatrollie en kameras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 72 on Tap Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Ridge Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerton-rylaan 72, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang