Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 Edensands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir 75 Edensands
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kim B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B

Beautiful place, child friendly.

This was a great place to take the family. The kids loved the beach and playing in the waves. It was easy to access the beach. We are looking at going back next year.

Estie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie K

Heerlike gesinsvakansie.

Ons het oorspronklik bespreek vir 2 volwassenes, 1 tiener en 1 kind. Weens omstandighede moes ek versoek dat 2 additionele tieners ook kan saam kom. Die eienaars was baie tegemoedkomend daarmee. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Willie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Lekker.

Baie geniet rustig en netjies. Net parkering is baie moeilik met op- en aflaai van bagasie.

Wilna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Netjies en ruim.

Oulike plekkie. Netjies met see uitsig. Ons het maar 'n entjie gery vir lekker swemstrande, maar die verblyf was ruim, netjies, skoon en waarde vir geld.

Sharlene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharlene P

Very enjoyable.

We really enjoyed our stay. I would just suggest that the owners replace the main bedroom mattress.

Marjorie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie D

Awesome.

Close to everything.

Lindie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H

Was heerlik. Lekker gekuier, geslaap en gesee. Danki Rina vir jou pragtige en goed toegeruste huisie by die see.

Sien sterre.

Willie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Net eenvoudige woorde, was lekker, aangenaam en netjies.

Daaglikse skoonmaak, en baie vriendelike mense.

Richard N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard N

Lekker en veilig.

Alles baie goed. Net een bed wat nie daar is nie wat op die foto's is.

Belinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Was baie gerieflik en sentraal, loopafstand van strand.

Verblyf was netjies. Personeel en kantoordame baie vriendelik en behulpsaam. Dis baie veilig met sekuriteit was snags rondtes doen.

Morne V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Definitief 'n plek wat ons weer gebruik van sal maak.

Afgesien van die strande en ander lockdown-regulasies was die swembad 'n welkome lafenis. Die eenheid het alles gebied wat mens van 'n lekker vakansie sou verwag. Sal definitief dit aanbeveel vir enige iemand wat soek na 'n veilige, skoon en gemaklike plek om te bly.

Vito V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vito V

Lekker gekuier, netjiese plek.

Die eenheid is netjies en skoon met alle benodige om dit gerieflik te maak. Ek sal weer soontoe gaan.

Rima K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rima K

Safe environment. Close to amenities.

It is what I needed, but one has to climb a set of stairs to reach the unit.

Celeste D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D

Heerlik.

Die uitsig vanaf die woonstel is besonders mooi. Die woonstel self is mooi en skoon. Ons het baie lekker daar gebly. Dis naby aan winkelsentrums en geriewe. Dis nie ver van Amanzimtoti af nie en beste van alles, die strand was so stil en rustig, asof ons die enigste mense daar was. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Middelton-weg 42, Eden Sands 75, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxo25MJUsQBdvpHuVNgrZqI3K0r1tMRcWbRr2ZkcVxN0QPQ6URY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 42 Middelton Road Eden Sands 75 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 08:00 -30.099757 30.85875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang