Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

767 On The Ridge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly. Sal beslis weer 'n draai maak. Lieflike skoon woning met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was verskriklik lekker. Ek het verskriklik lekker gebly. Die plek is netjies en op 'n baie goeie plek gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Peaceful, private, serene, beautiful. Wonderful stay at 767 On The Ridge. It was clean, private, cozy, and stylish. Lindsey was a great communicator. We received complimentary beers at the brewery that is associated with the unit. Overall, it was a lovely stay. I would definitely recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Absolutely enjoyed every minute, can highly recommend. Was the perfect place for us to stay, private and secluded with breathtaking views and a well-kept garden. Very thoughtful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meryl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

A good stay with a lovely view in a great location. A cosy stay. Good communication when a power failure occurred. Perhaps some tea or coffee as a courtesy would be appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Gemaklike, skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig mag wees. Besonderse uitsig. Moet dalk net noem dat die baie lae plafon vir lang mense dalk moeilik kan wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Keahanu V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Baie pragtige uitsig en ek sal sê een van die beste plekke om oor te slaap in Clarens. 10 uit 10. Baie rustig, veilig, lekker en so 'n pragtige plek. Baie om te sien en weg van die stad af hoor mens niks nie. In my opinie is dit die beste plek om oor te slaap in Clarens. Sal die plek elke keer kies. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kulani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Excellent. 767 On The Ridge was the best place to hide from the city. I had a pleasant stay surrounded by beautiful nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten C
Lang verblyf
5.0
Jun 2023

Amazing views and food for your soul. A most peaceful place where you can connect with nature on your doorstep. Great venue with everything you need as a lone traveler that enjoys the more quiet places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Heerlike kuier. Ons het baie lekker gekuier by 767 On The Ridge. Die woonstelletjie was pragtig, baie netjies en skoon. Daar was baie goeie kommunikasie aangaande die logistieke en dit was heerlik om 'n plekkie in Clarens te kry met WiFi. Die uitsig was omtrent sprokiesmooi en ons het heerlik op die stoepie gesit en die wêreld bekyk. Ons moes oor die lae badkamervenster sonder diefwering kom (is mos maar 'n Gauteng ding), maar andersins het ons regtig lekker gekuier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
767 On The Ridge
Hi, Lelani thanks for your lovely review about your stay with us! We love everything you loved about your stay. Hope to have you back again soon! Warm regards, Lindsey

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 767, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79c1719fe8eebda90bb6d46068ef9b1756501aa885118ddc3138d677ffcdff4965bab51a27f0f218d178a26894ca7ebfdd49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 767 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.52178694422 28.411612263252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang