Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 @ Olckers

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

77 @ Olckers is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is, maar gaste het hul eie parkeerplek en ingang. Die eenheid word met 'n trap bereik.

Dié verblyf beskik oor 'n groot oopplan-ontwerp met 'n slaapkamer, kombuis en eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n braai-area. Die slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in. 'n Batterystelsel met 'n omskakelaar is in plek.

Deur die skuifdeure is daar 'n privaat balkon waar gaste die see-uitsigte en die sonsondergang kan geniet, asook braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand en getypoele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir 77 @ Olckers
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Regina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 @ Olckers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olckersweg 77, Reebok, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ab306b96a50c8d84f87000deba6461d31fbf9021370fb0469e119b063e79e1d749e4bf8c5387fe6d388d3292444e055ea12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 77 Olckersweg Reebok 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074082 22.179994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang