Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 Balmoral Heights

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nuraan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Our stay was awesome. The place is beautiful and so peaceful. The host and co-host were super friendly, with excellent communication. The place is exactly like the pictures shown. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Was te kort gewees, wou langer kuier. Stunning plekkie. Mooi en skoon en groot vir 6 volwassenes. Het die plekkie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ek sal weer gebruik maak van die verblyf. Dit het voldoen aan al ons behoeftes. Julle kan kyk na 'n groter yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Dit was verskriklik lekker ons het dit geniet. Beslis het ons. Ons sal weer daar gaan kuier in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica H
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Perfek vir 'n gesinswegbreek. Luukse kombuis, perfek vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annel Z
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Dit is 'n heerlike ruim woonstel, presies soos die fotos. Die woonstel is op die derde verdieping en die trappies kan 'n uitdaging vir ouer mense wees. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat nodig is, 'n skottelgoedwasser en WiFi, sal 'n groot pluspunt wees. Oorweeg asb. om meubels vir die balkon aan te skaf waar almal kan sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Ruim, netjies, loop afstand van die strand. Baie netjies, net soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanita S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Dit was aangenaam. Die woonstel is binne loopafstand van die see. Jy kan Tafelberg en die see vanaf die balkon sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri C
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Lekker area en veilig. Mens kan die see sien van die balkon af en hoor. Die ensuite badkamer het n bad en n stort, wat nice is. Vriendelike diens. Die plekkie lyk nog beter in persoon as die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

We were very happy with the accommodation. Value for money, nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0554f52b4f6f54c520c3d47fe6831abfcbdc3bdb3e01dd6d42c9486afacac99e64cf2fd9b86465bd006754284d538eb806e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 77 Balmoral Road 77 Balmoral heights 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.807480761591 18.470951914787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang