Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Fleur Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinarylaan, Fleurpark, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 625 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

8 on Fleur Park is 'n selfsorg-vakansiehuis langs die strand wat met 'n manjifieke uitsig oor Valsbaai en die Hottentots-Hollandberge spog. Dit is in die hartjie van Gordonsbaai geleë en 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elkeen van die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, etenstafel, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het ook 'n dubbelslaapbank en 'n binnebraai. Die leefarea se groot skuifdeure lei na 'n sonnige stoep met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe, sonstoele en 'n pragtige uitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Marinarylaan, Fleurpark, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 on Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 625
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 625
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinarylaan, Fleurpark, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad363d4b689db167457161bb57f328d6da6aabe7896fbf151b1b8cc5817b5af4b724a8f14b4eee5b13bcb52be23f3a01b60f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 625 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Marina Drive Fleur Park 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152006514488 18.859978940902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang