Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 The Manors

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 2, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 592 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 The Manors is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Ballito wat gerieflik en gemaklik is vir 'n vakansie. The Manors is net 'n entjie se stap vanaf plaaslike restaurante, 'n kruidenierswinkel en die hoofswemstrand, en bied 'n onverbeterlike ligging. Of gaste nou 'n gesinswegbreek of 'n ontspannende vakansie saam met vriende beplan, hierdie ruim eenheid bied alles wat gaste nodig het om te ontspan en die verblyf te geniet.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het lugversorging en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Vir gaste se gerief is daar ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na die oopplan-eetarea en -leefarea, met 'n etenstafel met sitplek vir 8, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die deure lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek en 'n rustige uitsig oor die welige tuine en sprankelende gemeenskaplike swembad. Dit is die perfekte plek vir 'n oggendkoffie of net om lekker met 'n boek te ontspan en die rustigheid van die omgewing te geniet. Parkeerplek is beskikbaar in 'n tandem-dubbelspasie en daar is ook 'n besoekersparkeerplek beskikbaar op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shannyn-Lee Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gazelle-weg 2, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 592
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 592
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 2, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa437bbad3000ad5c54f4fe8dee2580a8618ab23ae0e0bdbbd2ff7147b2e7527b6f77ff8810e5a8187be77dd0a0ba6b537e00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 592 per nag (plek vir 6) 2 Gazelle Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.526704493683 31.221084594443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang