Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80@Gleniqua

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 80, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

80@Gleniqua bied 'n rustige wegbreek met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Glentana.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea, eetarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is 'n privaat balkon en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid is slegs 160 m vanaf Glentana-strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 80, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 80, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4862d1c72229d868f467da4b7bc73f8807bc288f5e2daf5ac418953288acf3fda936a3efcf22a1b5aee9e0d72f74c5bd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) Gleniqua Drive 80 Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049474728872 22.300023702848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang