Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

83 on Eighth

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Milka V
1 nag
5.0
Nov 2024

Perfek! Julle plekkie is amazing! Daar is soveel 'detail' aan jul plekkie en dis perfek gewees vir ons. Die tuintjie was regtig 'n plus. Dankie vir al jou moeite om sommer ons chargers vir ons terug te bring. Ek sal definitief julle aanbeveel. Blessings!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph A M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ek sal beslis weer hier oorslaap. Uitstekend! Goeie waarde vir geld, stylvol, veilige omgewing met parkering agter 'n elektriese hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekke dankie. Net oorgeslaap. Was meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Voel veilig en tuis. Die plek laat jou tuis voel. Ideaal vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige plekke met perfekte ligging. 83 on Eighth het die perfekte ligging gehad tydens die Menlo Netbaltoernooi 2024. Die plekkie was skoon en netjies. Die bed het baie lekker geslaap. Stylvol gemeubileerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izaan
83 on Eighth
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons huisves julle enigetyd weer

Leone M
1 nag
4.8
Mrt 2024

I enjoyed my stay very much. It was a lovely stay. The shower did, however, switch between hot and cold, so it was difficult to find a nice temperature. The rest of the facilities and appliances worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag
5.0
Okt 2023

Netjiese, bekostigbare en veilige verblyf binne afstand van groot winkelsentrums. Die blyplek is baie netjies, veilig en bekostigbaar, en binne bereik van 'n teater en groot winkelsentrums. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice M
1 nag
5.0
Okt 2023

It was very comfortable. I loved the cute garden next to my room. The place is amazing. I would visit there again. Thank you so much, Izaan. You are truly an awesome host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lashwarita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekende diens! Baie dankie aan Izaan vir haar gasvryheid. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en beveel enige een aan om daar te gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheyne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great venue for our short stay, close to everything we needed, nice and private. Our stay was great. The room was neat and clean with plenty enough space to store our clothing and gadgets. The closed-off outside area offered us a lot of privacy and having backup solutions for load shedding was a big plus. Thanks to Izaan for making sure we were settled and keeping us comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R580
R 580 R 464
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
R 580 R 464
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 79, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2ef37a75c29d03fb1b2de43a9d84a4ce1723652583db603f52e111582113259ce98e9893a3be3f85ea7d97767fe46bc83cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R464 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 8th Street Menlopark 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765701272218 28.255653043486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang