Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

88 Baron Van Reede Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jennifer C
1 nag
5.0
Nov 2024

Beyond expectation! What a stunning establishment. Magda and Christo are impeccable hosts. From the warm greeting upon arrival, being made to feel at home immediately, knowledge sharing about the area, restaurant recommendations, and friendly conversation all round, through to a warm departure. The premises and rooms are very well kept and a well-stocked honesty bar is available in your room. A filtered water (reverse osmosis filtration) station is available around the BBQ / guest lounge area. The swimming pool is most inviting and well maintained. Delicious breakfast is freshly prepared and very tasty. Will definitely be back for a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlike, heilsame tuiste weg van die huis. Fantastiese keuse, heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker oornag plek. Christo en Magda het ons onmiddellik tuis laat voel. Lekker gesels oor alles en nog wat. Heerlike ontbyt, met Christo uitgevat in sy voorskoot. Indien ons weer in die area is, sal ons definitief van hul gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Gerieflik, gasvry met heerlike ontbyt. Tweede keer hier gebly en sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker. Baie lekker kamer, vriendelike diens en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wow. Lekker en meer. Die personeel is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Aangename verblyf in 'n gerieflike ligging. Die gastehuis is goed geleë in die hoofstraat en binne stapafstand van heelwat restaurante. Ons het heerlik gebly in 'n gerieflike stoepkamer. Die ontbyt was besonders lekker, veral die tuisgemaakte granola. Christo en Magda se kliëntediens is puik en ons hoop om julle sommer gou weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

MTB race. Excellent hosts and conveniently located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Participated in a MTB race. The hosts were extremely helpful and went out of their way to help us. Would not hesitate to recommend this location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schanel K
1 nag
5.0
Mei 2023

Best stay. 10/10 would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 420
R 1 420 R 1 207
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 420
R 1 420 R 1 207
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 88, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc39751ac8db1985cb0f2bac04f43444da06e78b3643f81ea0de13e283ed3352ee5a8dfd5a43ff821400b379702aa9524a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 420 nouVanaf R1 207 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 88 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58523679477 22.204468846321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang