Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

88 Baron Van Reede Gastehuis

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 88, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 420 R1 207 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

88 Baron Van Reede Gastehuis is 'n 150 jaar oue sandsteenhuis in die hartjie van Oudtshoorn.

Verblyf word in 6 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en 'n koningingingrootte-bed, of 'n dubbelbed, of koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n haardroër, TV en lugversorging. Die meeste van die kamers het ook 'n yskassie en eerlikheidskroeg.

Daar is verskeie bordspeletjies, tydskrifte en boeke in die sitarea wat via die braai-area bereik word. Veilige parkeerplek word agter 'n hek met afstandbeheer voorsien. Gaste kan by die swembad ontspan.

'n Warm ontbyt, vrugte, jogurt, ontbytgraan, pasteitjies en tuisgemaakte konfyt word elke oggend voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jennifer C
5.0
Beyond expectation! What a stunning establishment. Magda and Christo are impeccable hosts. From the warm greeting upon arrival, being m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Nadia S
5.0
Heerlike, heilsame tuiste weg van die huis. Fantastiese keuse, heerlike verblyf!
Okt 2024
Roelof V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag plek. Christo en Magda het ons onmiddellik tuis laat voel. Lekker gesels oor alles en nog wat. Heerlike ontbyt, met Christo uitgeva...
Sien meer
Okt 2024
Johann S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker kamer, vriendelike diens en atmosfeer.
Des 2023
Marthina V
Saam met lewensmaat
5.0
Wow. Lekker en meer. Die personeel is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Baron van Reede-straat 88, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 88 Baron Van Reede Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 420
R 1 420 R 1 207
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 420
R 1 420 R 1 207
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 88, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc39751ac8db1985cb0f2bac04f43444da06e78b3643f81ea0de13e283ed3352ee5a8dfd5a43ff821400b379702aa9524a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 420 nouVanaf R1 207 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 88 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58523679477 22.204468846321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang