Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Wilds 88

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Nick R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Had a very comfortable stay. Very enjoyable, the kids enjoyed the pool area, and it was a peaceful and quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was absoluut wonderlik, skoon, rustig en kon lekker braai en swem. Baie oulike entertainment-kamer sal beslus weer gaan. Ons was eers bietjie gestres oor die taxi rank so naby aan die oord, vinnig kom ons agter dis klein en baie netjies den ie oord self is pragtig en rustig. Perfek vir gesinnetjies weg van die geraas van lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

We had a peaceful, relaxed stay. The place was lovely. The kids enjoyed watching the geese and peacock roaming the area. The unit should have been aired prior to our arrival because the second bedroom had a weird stuffy smell, and the bedding in both bedrooms didn't match. The shower in the bathroom needs a bit of maintenance because the door doesn't open and close properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Atmosphere baie rustig. Baie lekker gebly. Eden Wilds is 'n rustige, fantastiese plek om te kuier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carjan K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2024

A very tired unit, in desperate need of real TLC. Loved the hike in the Nature Reserve. The surrounding area at Eden Wilds 88 was lovely. However, the unit itself was disappointing, like indoor camping. The bathroom needs a serious upgrade. The shower was mouldy and the fittings rusted, the door didn't shut properly, leaving a big puddle on the floor. The vanity is well past its sell-by date. The sheets on the beds were of awful quality, didn't fit properly, and there was no mattress protector. The kitchen was okay. The torn "Welcome" mat by the front door says it all: "Very Tired"!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hubertus M
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Ons het dit geniet om daar tuis te gaan. Die plek is goed toegerus. Daar is nie duidelike instruksies hoe om die TV en WiFi te gebruik nie. Die bure was soms bietjie reserig, maar darem net in billike tye. Verblyf oor die algemeen was aangenaam. Dit was beslis goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avika G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2023

My stay at Eden Wilds 88 was very pleasant and very safe. Kids enjoyed the animals. Will definitely recommend and be back. Thank you, it was a pleasant stay, and it was quick and efficient to book as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Abbriet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Des 2023

The worst unit we ever stayed at. The lounge furniture and the bed linen looked old and run down. The bathroom needs to be revamped urgently. The main bedroom smelled of cigarette smoke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Apr 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Karel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Die rustigheid vervul jou dat jy nie wil huis toe gaan nie. Daar is net 'n paar goedjies wat aandag kort. Die muurprop agter die wasmasjien het 'n kortsluiting, die badkamer is 'n bietjie beknop. Ons is nie in kennis gestel van WiFi wat beskikbaar is nie. Die visvang-jetty kan doen met 'n bietjie meer spasie vir meer hengelaars. Verder is alles wonderlik en baie verwelkomend, vriendelike en baie behulpsame staff. Baie dankie, sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Josh & Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchelleweg 15628, Old Pont-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e862bebec5437a37dcf6e1857ecbf262f00eb910abc9253ed18336f1f87fc5c6190597302b57112efbfb7a35d083cbd68a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R467 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 15628 Mitchell Road Old Pont Road 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.064665954781 30.178086161613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang