Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

896 Hedgehog

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Meyer B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Puik verblyf. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Ons sien uit om u weer te verwelkom!

Barney S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Vreeslik lekker! Dit is 'n pragtige plek wat so lekker ingerig is! Dit is naby aan die restaurant asook naby genoeg aan die rivier vir 'n sundowner! Hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Baie dankie vir jou mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer.

Tienie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Awesome. Baie lekker, private plek. Diere wat kom besoek ens. Hou van die uitsig van al die vertrekke. Modern en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Beste Tienie Ons is bly julle het jul kuier geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

Wendy L
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Super time. We enjoyed it thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Hope to see you again soon!

Elize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Diereparadys. Pragtig, mooi ingerig. Diere was baie by die huis. Lieflike stoep en boma.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Hi Elize Dankie vir jou mooi woorde. Ons so bly jul het jul verblyf en d diere geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

Anton V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie netjiese plek. Dit was voorwaar lekker gewees en plek lyk net soos op foto's. Wild wat so mak is en tot by jou kom en kom eet, is onvergeetlik. Baie dankie aan die eienaars vir so 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Hi Anton Julle het lank gewag vir die kuiertjie. So bly julle het dit geniet. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons hoop ons verwelkom julle sommer gou weer. Groete Andries en Amelia

Monica H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Lekker vibe. Veiligheid is tops, die swembad het ons baie geniet want dit was mooi skoon. Ons het diere gesien en dis lekker in die bos. Niemand wat jou pla nie. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Dankie vir jou mooi woorde. Ek is bly jul het rustig gekuier. Dis juis hoekom die huis aan daardie kant van die park is. Rus vir jou siel.

Elize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Heerlike boswegbreek. Die huisie is baie mooi en gerieflik toegerus met alles wat jy mag nodig hê en die swembad was 'n absolute wenner. Die swembad se water was silwerskoon wat dit 'n plesier gemaak het om te swem. Die eienaars se diens was uitstekend en ons sal die huisie en die rustigheid beslis aanbeveel. Die diere wat elke dag 'n draai kom maak het was ook 'n absolute bonus. Dankie vir alles, ons sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Beste Elize, baie dankie vir jou mooi woorde. Gaste soos julle is 'n absolute plesier. Hoop ons sien julle gou weer.

Gerhard E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uitstekend! 896 Hedgehog het al my en my verloofde van Duitsland se verwagtinge oortref. Ligging is in 'n stil deel, weg van die besige dele in Marlothpark. Al wat ons gekort het was bietjie warmer weer om te kon swem. Die swembad en huis was silwerskoon en het als wat jy nodig het om 'n 5-ster tyd in die bos te beleef. Die vlakvarke, koedoes, sebras, rooibokke, bosbokkies, grysduikers en selfs 'n ystervak het ons gereeld besoek. Kruger Krokodilbrughek is net 20 minute weg en maak 896 Hedgehog die plek om te bly as jy nie in die Wildtuin 'n plekkie kan kry nie. Baie dankie Andries en Amelia vir jul uitstekende diens en fasiliteite. Ons gaan beslis weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Beste Gerhard Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly dat julle 'n rustige tydjie saam kon geniet, weg van die besige gejaagde lewe! Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom. Groete A&A

Natasja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was n fantastiese week. Die huisie het ons verwagtinge heeltemal oortref. Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Die huisie was perfek. Daar het genoeg wild kom kuier om ons besig te hou. Dit was regtig 'n wegbreek weg van die stad se lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
896 Hedgehog
Beste Natasja Ons is so bly julle kon bietjie rus van al die lawaai. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom. Groete Andries en Amelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hedgehog-laan 896, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf927b29273c4ab3a2f031724f988935b19cd15f60f506796af03cbebb7036d5cf0309f6af3a3e42aa32eaf6a28bbf638e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 896 Hedgehog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.37659 31.76614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang