Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Chaka Sands

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 9 Chaka Sands
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jaco V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Onvergeetlike gesinsvakansie.

Ons was baie hartlik verwelkom, plekkie is netjies, skoon en als in wat nodig is om van die besige lewe te vergeet en tyd saam ons gesin te spandeer. Sal vir seker weer terugkom.

Jan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Lekker gebly en dit baie geniet.

Die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Dit is goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Die DSTV was nie gekoppel nie, maar het ons nie eintlik gepla nie.

Louise O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

Baie naby aan die see. Moderne woonstel wat voldoen aan al die vereistes van ’n gesin.

Drieslaapkamerwoonstel met skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daagliks gediens en toegerus met WiFi en MNet. Die woonstel se interieur is pas opgeknap. Die lugversorging in die hoofslaapkamer en leefarea was heerlik op die snikhete Desember-dae. Swembad met slot veilig en skoon.

Ilana R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana R

Ontspannend.

Die huis is baie goed toegerus met al die benodighede wat nodig is vir 'n seevakansie. Die eienaars is altyd beskikbaar indien jy iets nodig het. Ons het 2 klein kindertjies gehad. Die huis is nie noodwendig kindervriendelik nie, maar die heining wat opgesit is by die grasperk het baie gehelp. Die direkte toegang tot die see was 'n groot plus vir ons. Ons het nooit nodig gehad om te ry om te swem nie. Daar is geen swembadgeriewe nie, hier sou iets wees wat ek sal voorstel die eienaar moet oorweeg.

Denise I - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise I

Family getaway.

9 Chaka Sands is a beautiful apartment - extremely well appointed, with upmarket and modern finishes. Spacious and comfortable for adults and teenagers, but lacks the type of space needed for kids to play. A very short, gated walk to the beach. All in all it was a wonderful stay. The hostess was generous enough to leave us a lovely gift basket. Thank you very much, Julie!

Vanaf R2 550
R2 550 R2 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 550
R2 550 R2 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-weg 21, No.9 Chaka Sands, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXPe2ztQvehGvBhJO1aGhOksQ6I1ux8ynwEXOEVwM5HtEeOtOyH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 21 Ocean View Road No.9 Chaka Sands 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5104314 31.2329507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang