Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Kamari Santorini

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Desree
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Amazing long weekend! Will definitely book again. Plenty of dishes and containers for use. Large bathrooms. Clean and very neat. Very friendly owner, Dawn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merinda K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2020

Goed geleë. Ruim eenheid. Goeie estate. Goeie sekuriteit en goed geleë. Heerlike swemgeriewe. Baie mooi en ruim eenheid. Linne nie gereeld vervang nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Raoul B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2018

Good views, clean and modern and easy walk directly to beach. Enjoy good views, clean and modern and easy walk directly to beach. Friendly for family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
9 Kamari Santorini
Hi Raoul, Thank you, I am glad you enjoyed your stay at 9 Kamari. We hope to see you again. Dawn

Ruan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Baie lekker rustige wegbreek! Die eenheid is baie goed toegerus en is baie ruim en skoon. Die area was baie rustig selfs al was ons daar tydens die matriek rage. Het nie eers agter gekom dat daar matriekvakansies in Ballito is nie. Die see was maklik toeganklik vanaf die eenheid en daar is 'n swembad reg by die eenheid. Met die dag van aankoms was die skoonmaak van die eenheid nog nie klaar gewees nie wat die inboek vertraag het, maar die personeel was baie vriendelik en het groot om verskoning gevra, dit het glad nie gepla nie. Die enigste kritiek was maar net die skoonmaak dame wat vensters wawyd oop los nadat sy skoon gemaak het en so los terwyl mens vir die dag uit is en eers later weer terugkom en moes haar vra om die braaier skoon te maak, het dit nie uit haar eie gedoen nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2018

Spacious and airy. We had a fabulous 3 night stay at Santorini. The flat is big, spacious and airy, with all necessary amenities. Communication was good, but I would recommend a small folder with essential info about the flat and Santorini, and it's workings. The space was cleaned efficiently, on a daily basis. the local beaches are gorgeous and it is situated close to shops and restaurants. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2018

Gerieflik en skoon. Die huis gerieflik en skoon. Die kompleks is baie veilig met gemaklikke toegang na die hoofstrand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2018

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Biona J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2017

Beach Getaway Tastefully furnished beachy unit. Well maintained unit with good security. 400m to malls, restaurants and beach (access to private beach on property). Considerate 'meet and greet' staff (even assisted with luggage) and cleaners quick and efficient. Much more spacious than the pictures let on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2017

Netjiese verblyf loopafstand van strande met baie vriendelike en behulpsame personeel. Ons was baie verras om te sien dat hierdie eenheid baie groter was as wat dit in die foto's vertoon. Super skoon, baie netjies, goed toegerus, modern, ruim en gemaklik. Die eenheid is loop afstand van die privaat en publieke strande en is omring met pragtige plantegroei en natuurskoon. Die 'meet and greet' personeel baie vriendelik en behulpsaam en was op bystand indien ons enige inligting nodig sou hê tydens ons verblyf. Die skoonmaak personeel was ook baie vriendelik en ons eenheid en braai area was daagliks skoongemaak. Ek sal hierdie eenheid verseker vir enige iemand aanbeveel, en 9 Kamari sien ons beslis gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Kamari Santorini 9, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafc28a30e77d5814f1116a1886a65f82cdcde827e615d8c159b496423ca8357bfc52a74628a8aee816bcb5b5f446df134b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 101 Ocean Drive 9 Kamari Santorini 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.525068282336 31.224928200245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang