Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 La Toinette

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Emberton-weg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

9 La Toinette is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging in al die slaapkamers, asook die sitarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke, asook vadoeke saambring.

Daar is 'n braai-area op die stoep, en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Adriaan S
5.0
Baie lekker. Het die plek vir my ouers en oom en tannie geboek. Die ligging is ongelooflik en hulle het lekker gebly.
Nov 2023
Lizette O
Saam met vriende
5.0
'n Heerlike vakansie. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Dit was pragtig, skoon en netjies, met die mooiste uitsig. Ons kon van die stoep af dolfyne...
Sien meer
Okt 2023
Rachell G
Gesin met klein kinders
5.0
The place is beautiful and safe. The only problem that we had was the water in the shower was taking very long to drain. I also receive...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Pieter O
Gesin met tieners
4.8
Was verras met die ligging van spesifiek nr 9. Als great, benodig net 'n tafel en stoele op dek bo.
Aug 2023
Johannes F
Gesin met tieners
4.8
Wonderlike en gemaklike woonstel. 'n Baie lekker ervaring om die naweek en eenheid 9 te kon spandeer. Reg op die strand en baie netjies.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 177

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Emberton-weg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 La Toinette het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Emberton-weg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c600b7cca1facfc05b2a2fbce36f3fe49677978af480ceca3ff88c5f5b4ce2e48351303e06611ddc456f66128eea3980b9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 6 Emberton Way Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.539878461364 31.219065572353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang