Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Riverview

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Sien jul binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Briljant. Die lekkerste blyplek. Sal weer kom en fantastiese eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
9 on Riverview
Dankie Renier. Jy's altyd welkom.

Nicolene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik vir heerlike ontspan tyd en vars see en natuurlug. Ons is soos eregaste ontvang, ligging perfek, baie skoon en daar is alles wat jy nodig het. Rustig en baie ontspanne. Gasheer en gasvrou gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndall K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

The location is perfect as it's quiet and easily accessible to the beach. Very quiet and comfortable. Our hosts were very friendly and ready to assist when needed. We had a nice holiday and are very grateful to have used this well-equipped house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Comfortable, clean and well-situated. We had a comfortable stay in the house. All necessary amenities were available and it is a quick walk to the beach. The hosts are very friendly and concerned about one's well-being. An added bonus is that we could take our 2 furry friends who loved the stay too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
9 on Riverview
Thanks Colleen!

Jacqueline M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaars, en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Perfect relaxed and calm vacation. We had a fun and relaxed stay. The owners are very friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ontspannend. Dit was so lekker. Die gasvrou het bo en verby gegaan om seker te maak alles is reg. Plek is lekker groot, netjies, rustig en privaat. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llemaine M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Perfect, peaceful and very neat. Would visit this place again, hopefully very soon. I highly recommend this "staycation".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Nuwe gunsteling. Die plek is awesome, weg van meeste vakansiegangers, kan genoeg van die see sien, asook hom hoor. Ons kon ons honde saam met ons hê, so was geen worries nie. Die eienaars is so gaaf en het ons so tuis laat voel. Naby lekker restaurante en winkeltjies so hoef nie in die besige dorp rond te ry nie. Was vir my baie lekker en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview-weg 9, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d8ff3f728eeb450bedfd7fff7b23684c1fa8ff5e1b511bb547a575ed95e67c8c84f5c424c886071f2948e5b30b1f4f7ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 9 Riverview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.668734521811 30.50961792469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang