Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 On Beach Boulevard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Una Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir 90 On Beach Boulevard
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kevin A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A

Very comfortable.

We enjoyed a pleasant stay - the host was most helpful. Good proximity and satisfactory accommodation. Shower was on the small side, but a bathroom revamp is on the cards.

Ronelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E

Blyplek naby alles.

Oulike blyplek, ten volle toegerus. Fantastiese uitsig oor die berg en see. Naby verskeie restaurante. Bietjie beknop vir 3 volwassenes en die stort is ongemaklik klein. Andersins puik!

Maurits V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits V

Goeie ligging met wonderlike uitsig.

Die blyplek is by die see geleë met 'n uitsig oor die baai en Tafelberg. Die eenheid is goed toegerus met alles wat jy in 'n selfsorgeenheid nodig sou hê, asook voorsiening vir beurtkrag. Sterk aan te bevele.

Cheryl B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl B

Overall stay was perfect and priced well.

Accommodation has excellent views. Would be great to stay at during summer. No heating facilities for winter. Sparingly furnished. Kitchen utensils in shocking condition - not suitable for entertaining guests! Only 2 teaspoons, 3 forks etc. on stand, and only one clean dishcloth and one stained wash-up cloth etc. Oven dirty. No drying rack for wet towels or dishcloths. Sugar bowl with dried out clumps of sugar, no coffee. 2 small bath towels provided with no additional towels during winter which remain wet. The new shower and bathroom facilities were excellent.

90 On Beach Boulevard se terugvoer

Thank you for your feedback, Cheryl.
Just to clarify, there was coffee, tea and sugar supplied to start off. Furthermore, it's self-catering; there is a washing line in the building for drying towels and you received 2 big, 1 small and 2 swimming towels that were all used. All dish towels provided were clean and even extra in the drawer. There is also a heater; you could have just asked. Sparingly furnished - everything is exactly like the photos. I will gladly address the other items mentioned; thank you for bringing it to my attention.

90 On Beach Boulevard
Mike J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike J

Awesome time and location.

Only downside is the shower is very small for an average person it is difficult to shower. For an average person also the bath will be too small. Otherwise, all else is fine.

Annelie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Pragtige uitsig en alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Ons het baie lekker gebly die naweek. Die plekkie is lekker sentraal geleë en naby aan winkelsentrums en die strand. Sal beslis weer hier inboek.

Barry V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Fantasties gebly. Mooi uitsig. Gerieflik met alles wat jy nodig het.

Stil woonarea en baie veilig.

Hanneli T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli T

Ons het heerlik gekuier. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Sal beslis die plek aanbeveel vir klein gesin.

Liza B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

Absolutely amazing!

Our stay was exactly what we wanted. Excellent location.

Shannon R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon R

Beautiful views and lovely cosy places.

Cosy places to go chill and view the beach.

Neels B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Uitstekend geleë.

Kort net waaiers. By swemstrand. Naby restaurante. Naby malls.

W C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W C

Stunning plek.

Baie mooi skoon, het alles wat jy benodig.

Cobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus D

Baie netjiese plekkie.

Die eenheid bied alles wat jy nodig het.

Leatitia A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia A

Would highly recommend.

We are surely coming back.

Jani V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid is netjies en met alles wat nodig was. Die eienaar was baie vriendelik en gereeld in kontak met ons en die in- en uitklok was baie maklik. Ons sal vir seker weer hier bly.

Ilani J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilani J

Heerlike plekkie voor by die see.

Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het. Is naby winkels geleë en stap net oor die pad dan is jou voete in die sand. Mooiste sonsondergang vanaf die stoep.

Truia L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia L

Heerlik vakansie gehou.

Die plekkie is mooi en skoon, alles wat jy benodig is daar en meer. Die ligging is perfek. Die beste uitsigte. Dit voel of Tafelberg en Robbeneiland op jou stoep is. Eienaars is vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd weer terug gaan.

Stephen P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Aangename verblyf.

Una het ons vriendelik ontvang by 'n skoon en gemaklike eenheid. Ons beveel die blyplek graag aan vir enigiemand wat baie naby aan die see wil bly!

Cecil K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil K

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Leon S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Sal weer.

Sal weer boek vir verblyf.

Deon S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Baie gerieflike verblyf. Net jammer die stort is nie vir 'n groot ou nie.

Net jammer vir van die mense wat of daar bly of kuier, wat dink die buiteparkeerplek behoort aan hulle en met jou voertuig se spieëls peuter en lelike briefies in jou venster druk.

Tina B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina B

Dis ideaal vir 'n kort tydperk.

Mooi uitsig en skoon.

Carike S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S

Ons het baie lekker gebly en die woonstelblok is baie stil. Ons sal beslis weer hier in die toekoms bespreek. Is 'n lieflike plek baie netjies en baie mooi uitsig oor die see.

Sien sterre.

Yvonne H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne H

Great.

Alles was great gewees.

Chane B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane B

Perfect weekend.

Had a lovely weekend and our host was very accommodating. Perfect location in between shops and right across from the beach. The place has everything one would need.

Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Perfect location

Goeie ligging met alle benodighede. Vir langer verblyf sou ek 'n droër verkies het.

Leon S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Alles en nog meer.

Sou wou sien dat linne ens. na 'n week omgeruil word.

Marike P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P

Was 'n lekker vakansie-wegbreek met die see amper op jou voorstoep.

Netjiese plekkie vir 'n kort of lang wegbreek met 'n ongelooflike uitsig oor die oseaan waar dit net bedrywig genoeg is.

Mariette R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Alles was perfek!

Ligging was baie gerieflik en alles wat ons wou doen was stapafstand. Eienaar het baie moeite gedoen om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak en ons selfs vroeër en toe weer later laat uitklok. Sal definitief weer hier bly

Johan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Lekker by die strand en 'n wonderlike uitsig oor Kaapstad en Tafelberg.

Sal definitief weer daar bly en vriende en familie na die plek verwys. Dankie vir uitstekende diens!

Tom L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tom L

Heerlik. Dienlik. Wonderlike uitsig.

Die slaapbank vir die derde persoon is ongemaklik.

Jacob G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob G

Goeie waarde vir geld.

Goeie uitsig. Goeie ligging.

Gert V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie lekker en pragtige uitsig.

Soos genoem baie lekker, net die verkeer wat lol as jy nie gewoond is daaraan nie. Niks om oor bekommerd te wees nie.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca939197cff670e7542640f50f684cc4dd092a772f84029df8a60291f0011a2687aa95b979d13c3ab597f430010a1aa0b2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.812608784451 18.470978091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang