Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 On Beach Boulevard

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

90 On Beach Boulevard is in Bloubergstrand geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en komplimentêre WiFi-toegang. Die eiendom het herlaaibare gloeilampe, UPS vir Wi-Fi, en 'n inpropbattery vir die TV tydens beurtkrag.

Daar is lieflike Weber-braaigeriewe met houtskool op die privaat patio asook 'n gemeenskaplike swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Vanaf die patio kan gaste see-uitsigte geniet met die majestueuse Tafelberg en Robbeneiland in die agtergrond. Dit is reg oorkant die pad van Bloubergstrand af en bied wonderlike branderplankry- en vlieërbranderry-geleenthede.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Kevin A
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. We enjoyed a pleasant stay - the host was most helpful. Good proximity and satisfactory accommodation. Shower was on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Ronelle E
Saam met vriende
5.0
Blyplek naby alles. Oulike blyplek, ten volle toegerus. Fantastiese uitsig oor die berg en see. Naby verskeie restaurante. Bietjie beknop vir 3 volwas...
Sien meer
Okt 2023
Maurits V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging met wonderlike uitsig. Die blyplek is by die see geleë met 'n uitsig oor die baai en Tafelberg. Die eenheid is goed toegerus met alles w...
Sien meer
Okt 2023
Mike J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome time and location. Only downside is the shower is very small for an average person it is difficult to shower. For an average pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Annelie S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Ons het baie lekker gebly die naweek. Die plekkie is lekker sentraal geleë en naby ...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Una Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 90 On Beach Boulevard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca939197cff670e7542640f50f684cc4dd092a772f84029df8a60291f0011a2687aa95b979d13c3ab597f430010a1aa0b2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.812608784451 18.470978091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang