Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Farmhouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir A Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rose F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose F

Lovely place.

Clean and comfortable. Had all the TV channels, which was great for my husband. Will be back. Thank you to the host for keeping me informed about the water situation in Hermanus.

Mariette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Ontspanne atmosfeer.

Anmarie het ons mooi verwelkom en uit haar pad gegaan om dit vir ons lekker te maak, aangesien die naweek stormsterkte winde en reën gehad het. Die kaggel was 'n pluspunt vir 'n koue naweek. Dankie Anmarie, sal weer kom kuier.

Rewaldo C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rewaldo C

Felt at home from the get go. Owners are easy to talk to and they make you feel home. Was a wonderful stay and will most definitely book again.

Wonderful experience. Everything is easy and should there be any questions the owner is only a call away. The location is great, peaceful, and quiet.

A Farmhouse se terugvoer

Thanks Rewaldo. It was great to have you here. Hope we see you and your family in the future!

A Farmhouse
Manie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie L

A Farmhouse is baie netjies en die battery met omsetter steek vir beurtkrag tong uit!

Die eienaars voel soos familie. Sal nie in die Hermanus-omgewing in 'n ander plek bly nie.

A Farmhouse se terugvoer

Dankie Manie. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Charel en Annarie.

A Farmhouse
Sumari L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari L

Baie lekker!

Baie netjies en gemaklik. Heerlik gekuier en tuis gevoel! Dankie.

Andrea G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G

We came up to visit family, and the farmhouse gave a lovely and comfortable place to relax and take a break from all the family festivities.

Were very comfortable and relaxed in the apartment.

Marguerite L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Gerieflike verblyf in Onrus.

Smaakvolle en netjiese verblyf in Onrus met 'n pragtige uitsig op die berge. Stil en rustige omgewing. Die woonstel is baie lekker ingerig met alles wat mens nodig het. Baie goeie diens van 'n behulpsame gasvrou. Ek sal die akkommodasie beslis aanbeveel. Dit was net te kort!

Brigitte R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

We had a lovely, peaceful stay at A Farmhouse!

Will definitely go back there soon!

Raymond L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond L

Baie stil en vreedsaam.

Baie stil area, baie "cosy" plekkie. Sentraal geleë vir al die besienswaardighede. Beslis die moeite en geld werd.

Monique G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Monique G

Was 'n aaklige ervaring.

Dit was nie 'n goeie ervaring nie. Ons het daar gekom 5 uur namiddag. Ons was baie lelik gevra om stil te bly half 11 in die aand en ons het nie eers baie hard lawaai nie. Ons het onmiddelik opgepak en vertrek na ons huis. Dit is nie wat gesê was nie, maar hoe die eienaar dit kom sê het. Lelik, met 'n houding.

A Farmhouse se terugvoer

Beste Monique, ek is regtig jammer oor hoe julle die kommunikasie ontvang en ervaar het. Aangesien ek nie self met julle gepraat het nie, sal ek graag telefonies met jou wil skakel.
Groete

A Farmhouse
Wilanie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanie V

Die was die 1ste keer wat ons in Hermanus gekuier het.

Ons kom van die Vrystaat af en was baie beïndruk met die viendelike ontvangs van die egpaar. Hulle laat 'n mens onmiddelik tuis voel. Die kuiertjie was verskriklik lekker. Sarel en sy vrou Annarie is baie vriendelik en laat 'n mens onmiddelik tuis voel. Die akkommodasie is pragtig en gemaklik. Netheid is baie belangrik vir hulle.

Hidonique Mighnon R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hidonique Mighnon R

Ons het baie lekker gekuier.

Dit was wonderlik om daar te wees. Die mees vriendelikste mense. Baie netjies en baie gerieflik. Sal beslis weer gaan️.

Elmarie T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

'n Naweekwegbreek.

A Farmhouse stel nie teleur nie - dis 'n pragtige plek met oorgenoeg spasie, ruim vertekke en 'n warm, rustige atmosfeer. Baie lekker sentraal geleë, dog privaat en stil. Dis heerlik om met die voëlgesang wakker te word. Ek sal enige tyd weer terugkom. Die eienaars is baie gulle en vriendelike mense en dit voel soos familie.

Kara S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara S

Baie vriendelike gasvrou. Gaan die ekstra myl om haar gaste welkom te laat voel.

Heerlike rustige atmosfeer. Lekker groot woonstel. Alles was netjies en skoon.

Erna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D

Die eienaars is vriendelike, warm mense en het die plek ingerig vir gesellige kuiers.

Hulle het ook seker gemaak dat ons alles wat nodig was gehad het. Ons sou veel langer wou bly. Die akkommodasie is huislik, gerieflik en netjies. Dit is vir die eienaars belangrik dat mens die verblyf daar net sal geniet. Hulle het onmiddellik gehoor gegee aan 'n spesifieke behoefte wat ons uitgespreek het en het ook daaraan voldoen, wat ons baie waardeer. Baie dankie vir die gasvryheid.

A Farmhouse se terugvoer

Dankie Erna. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Kom kuier weer.

A Farmhouse
Candice K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice K

It was restful and pleasant.

The owners are very friendly and helpful. The place is clean and safe. You come back feeling well rested and recharged.

Kurt F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt F

Friendly, clean and accommodating.

The facilities were great. The owner even took the liberty to call to enquire time of arrival which I thought was a fantastic gesture. Overall great stay and friendly folks.

Ashlin R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlin R

Uitstekende verblyf en baie gerieflik.

Ons het baie lekker gekuier by A Farmhouse. Baie rustige omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang ons het sommer tuis gevoel. Die huis was netjies, skoon en gerieflik. Sal beslis weer gaan. Die eienaars was verskriklik behulpsaam en vriendelik. Regtig waarde vir jou geld!

Johannet R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannet R

Puik plek.

Als was skoon en op hulle plek. Beide die man en vrou was vriendelik en behulpsaam. Sal definitief teruggaan.

Craig M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

A great stay, nice size unit, clean and equipped.

A great stay, nice size unit, clean and equipped, quiet and safe neighborhood.

A Farmhouse se terugvoer

Thank you Craig.

A Farmhouse
Stephen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen N

Really enjoyed our stay. Lovely home, neat and tidy, spacious rooms, peaceful and our hosts were very attentive and helpful.

I would definitely stay there again and would recommend it to my friends. Lovely view of the mountains. My ultimate preference would have been to have an ocean view, but for inland and close proximity to the beach 10/10.

Louise W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W

Goeie ligging, sentraal met al die basiese geriewe.

Baie vriendelike ontvangs en vooraf reëlings. Plekkie is netjies, knus en lekker ruim. Ons het heerlik gekuier.

Tharina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S

Rustige, pragtige omgewing.

Daar was als wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly.

Avril A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avril A

Baie gerieflik en netjies.

Plek is netjies en mooi uitgerig.

Presheen J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Presheen J

It was a great place to stay.

I will book there again when in Hermanus.

Ronel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Oulike, goed ingerigte plek. Geen privaatheid nie!

Plek is goed ingerig. Die gasvrou het 'n partytjie gehou die aand wat ons oornag het en verskriklike harde musiek gespeel, nadat ons gevra het dat die musiek sagter gesit word, het hulle weer kliphard gepraat en lag. Die mure is papierdun en daar is basies geen privaatheid nie. En die gasvrou was bewus daarvan dat ons 'n vroeë aand gesoek het, want ons kinders het sport gedoen. Ek sal dit vir niemand aanbeveel nie. Ek was geskok in die gedrag van die gasvrou. Basies een van die slegste oornag-ondervindings in my lewe.

Karlien D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien D

Everything we needed.

We had a lovely stay at A Farmhouse - the accommodation had everything we needed for our weekend break: big bedrooms, comfy beds and spacious interior to relax. Very friendly and accommodating hosts, thank you!

Eloise W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise W

Lovely, clean, quiet and so reasonable!

A really lovely place to spend the night. Amazing value for money. We will definitely be back.

Elizabeth H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

Uitstekende waarde.

Die ruimte en netheid van die Farmhouse het regtig beïndruk. Die binnebraai is baie gerieflik aangesien die weer langs die kus baie onvoorspelbaar is. Mooi uitsig vanaf die balkon. Die kombuis en leefarea het alles wat nodig is vir 'n gerieflike kuier. Baie dankie Annarie vir jou gasvryheid. Ons sal regtig graag weer kom oorbly.

Philip J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J

Heerlike verblyf en baie gerieflik.

Wanneer gaste langer bly, soos byvoorbeeld gedurende die somervakansie, is 'n groter yskas 'n noodsaaklikheid. Elektriese toebehore soos yskas, broodrooster, mikrogolf kort opgradering. Sal egter A Farmhouse sterk aanbeveel aan enige persoon.

Michelene B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelene B

Skoon, netjies en goed ingerig.

Ons het dit geniet om daar te bly. Die woonstel is goed ingerig en skoon.

Alta J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Heerlik privaat en gerieflik ingerig.

Het baie lekker gebly.

A Farmhouse se terugvoer

Baie dankie! Ek is bly as julle dit geniet het.
Baie welkom in die toekoms.
Groete
Annarie

A Farmhouse
Desiree M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree M

Stunning!

Dit was 'n heerlike naweek, die omgewing was baie stil, die eienaars was vriendelik, die huis was netjies en goed uitgerus. Baie tevrede met alles, die enigste iets wat die huis kort is 'n groter yskas. Ons sal definitief weer gaan. Dit was regtig waarde vir jou geld!

A Farmhouse se terugvoer

Baie dankie! Ek is bly as julle dit geniet het. Dankie vir die raad oor die yskas!
Sal julle baie graag weer wil ontvang.
Groete
Annarie

A Farmhouse
Dan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan B

Most enjoyable.

It was a very relaxing stay and just what was needed. Thank you.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 John Annandale Singel, , Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5NGQwZTk3LWQ5YzUtNGU1Yy05MTA1LTUwZDQ1Y2FjZGJkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 7 John Annandale Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41219 19.18376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang