Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Farmhouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Rose F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lovely place. Clean and comfortable. Had all the TV channels, which was great for my husband. Will be back. Thank you to the host for keeping me informed about the water situation in Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ontspanne atmosfeer. Anmarie het ons mooi verwelkom en uit haar pad gegaan om dit vir ons lekker te maak, aangesien die naweek stormsterkte winde en reën gehad het. Die kaggel was 'n pluspunt vir 'n koue naweek. Dankie Anmarie, sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rewaldo C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Felt at home from the get go. Owners are easy to talk to and they make you feel home. Was a wonderful stay and will most definitely book again. Wonderful experience. Everything is easy and should there be any questions the owner is only a call away. The location is great, peaceful, and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annarie
A Farmhouse
Thanks Rewaldo. It was great to have you here. Hope we see you and your family in the future!

Manie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

A Farmhouse is baie netjies en die battery met omsetter steek vir beurtkrag tong uit! Die eienaars voel soos familie. Sal nie in die Hermanus-omgewing in 'n ander plek bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annarie
A Farmhouse
Dankie Manie. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Groete, Charel en Annarie.

Sumari L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie lekker! Baie netjies en gemaklik. Heerlik gekuier en tuis gevoel! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

We came up to visit family, and the farmhouse gave a lovely and comfortable place to relax and take a break from all the family festivities. Were very comfortable and relaxed in the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite L
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Gerieflike verblyf in Onrus. Smaakvolle en netjiese verblyf in Onrus met 'n pragtige uitsig op die berge. Stil en rustige omgewing. Die woonstel is baie lekker ingerig met alles wat mens nodig het. Baie goeie diens van 'n behulpsame gasvrou. Ek sal die akkommodasie beslis aanbeveel. Dit was net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

We had a lovely, peaceful stay at A Farmhouse! Will definitely go back there soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Baie stil en vreedsaam. Baie stil area, baie "cosy" plekkie. Sentraal geleë vir al die besienswaardighede. Beslis die moeite en geld werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique G
1 nag Saam met vriende
3.4
Apr 2023

Was 'n aaklige ervaring. Dit was nie 'n goeie ervaring nie. Ons het daar gekom 5 uur namiddag. Ons was baie lelik gevra om stil te bly half 11 in die aand en ons het nie eers baie hard lawaai nie. Ons het onmiddelik opgepak en vertrek na ons huis. Dit is nie wat gesê was nie, maar hoe die eienaar dit kom sê het. Lelik, met 'n houding.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Annarie
A Farmhouse
Beste Monique, ek is regtig jammer oor hoe julle die kommunikasie ontvang en ervaar het. Aangesien ek nie self met julle gepraat het nie, sal ek graag telefonies met jou wil skakel. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 John Annandale Singel, , Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5NGQwZTk3LWQ5YzUtNGU1Yy05MTA1LTUwZDQ1Y2FjZGJkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 7 John Annandale Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41219 19.18376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang