Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Heavenly View

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Heavenly View beskik oor 3 selfsorgwoonstelle, genaamd Heavenly View 1, 2 en 3. Dit is sentraal geleë vir gaste wat die plaaslike besienswaardighede wil verken.

A Heavenly View 1 beskik oor twee slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. A Heavenly View 2 het 'n dubbelbed en A Heavenly View 3 het 'n koningingrootte-bed. Heavenly View 1 se leefarea het 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste. Elke woonstel het 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort of 'n stort-oor-bad.

Eenheid 1 se kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en gaste kan hul eie Netflix gebruik. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n swembaddek met 'n uitsig oor die see, tuin en die swembad. Daar is ook 'n braai. Die buite-area is deel van die omheinde perseel en bied sekuriteit aan die voorkant van die huis.

Hierdie woonstelle het 'n sentrale ligging, is stapafstand vanaf die strand en 'n verskeidenheid restaurante en kroeë. 'n Supermark en drankwinkels is naby. Boonop spog hierdie area met verskeie bekoorlike kafees, kroeë en bakkerye. Dit is ​​ook 'n gewilde branderplankry-area. Woonstelle word elke paar dae skoongemaak en is by die prys ingesluit.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir A Heavenly View
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Heavenly View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View-weg 1, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YWQ3NzEzLTEwNTctNGM1OS1iMWUyLTA1MzRlZWFmM2QyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 1 Sea View Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.109270168544 18.466327245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang