A Paradise at the Sea
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greenways Country Estate, Emerald Bay C117 , 2A St Andrews-rylaan, Strand, 7149, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
A Paradise at the Sea bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die gesogte en gewilde Greenways Gholflandgoed in Strand. Die landgoed bied fantastiese sekuriteit asook toegang tot die gholfbaan, klubhuis, tennisbane, braageriewe, swembad en veilige en vinnige toegang tot die strand via paadjies.
Die woonstel het 'n omsetter en batterystelsel wat die meeste elektriese toestelle en toebehore aan die gang hou tydens beurtkrag.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort langs die hoofslaapkamer en die ander met 'n stort-oor-bad. Die woonstel het 'n lieflike kombuis en 'n gekombineerde eetarea en sitkamerarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die opgeknapte woonstel het sekere DStv-kanale en WiFi. Veilige parkeerplek is in die kompleks in 'n aangewese parkeerplek beskikbaar.
Daar is 'n lieflike see-uitsig vanaf die terras, asook 'n uitsig oor Valsbaai en die omliggende berge. Die woonstel is in die Emerald Bay-kompleks binne die Greenways Gholflandgoed, 'n gerieflike ligging vir diegene wat die besienswaardighede van die Wes-Kaap en veral die Wynlande in Stellenbosch, Somerset-Wes en Franschhoek wil verken. Rook is in die woonstel verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gaste mag nie op die terras braai nie, maar gemeenskaplike braaigeriewe is by die swembadarea beskikbaar was slegs 'n paar meter weg is.
Strand is 'n vakansiedorp aan die Oostelike kus van Valsbaai aan die voete van die Hottentos-Hollandberge. Strand bied 'n lieflike strand en is ideaal vir 'n gesin-vakansiebestemming vir swem, sonbad, en 'n verskeidenheid van watersport. Die Strand-promenade bied 'n rits van restaurante, koffiewinkels en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Sweeds
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Per Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Greenways Country Estate, Emerald Bay C117 , 2A St Andrews-rylaan, Strand, 7149, Wes-Kaap
- Gaste dink A Paradise at the Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greenways Country Estate, Emerald Bay C117 , 2A St Andrews-rylaan, Strand, 7149, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang