Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Place in Thyme B&B

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 25, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Place in Thyme B&B bied gerieflike verblyf en is in die rustige dorpie Bonnievale in die Wes-Kaap geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, naby 'n verskeidenheid aksies.

Verblyf by A Place in Thyme B&B beskik oor 4 slaapkamers wat elegant ontwerp is. Hierdie kamers is ruim en is toegerus met óf 2 driekwartbeddens óf 'n koningingrootte-bed, met 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit in hierdie kamers is 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging of 'n plafonwaaier, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike Engelse of Kontinentale ontbyt word in die eetkamer bedien, en gaste kan ontspan in die binnehof wat 'n swembad en braai-area op 'n dek het. A Place in Thyme B&B bied reisigers ook toegang tot internet, faks en wasgoeddienste. Veilige parkeerplek word vir voertuie gebied, en 'n entjie se ry weg bied die area 'n verskeidenheid doendinge soos gholf en inkopies, wynproe, visvang en nog baie meer.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir A Place in Thyme B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Zyl-straat 25, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Place in Thyme B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 25, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTEyNzI4LWQ3ODgtNGRhMS04ZTQxLTViOWUzNWQzMWJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 25 Van Zyl Street Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.93828 20.10259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang