Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Sunflower Stop

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Hannalie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Ons het daar gebly vir die Argus. Baie vriendelike personeel, behulpsaam en uitstekend geleë. Satedagaand kon ons lekker braai. Hulle het die slaai en braaibroodjies voorsien. Jy moes net jou eie vleis kry en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrusa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Sal enige tyd A Sunflower Stop aanbeveel, diens was tops. Kamer was netjies met vriendelike diens en die ligging was perfek en loopafstand vir die naweek waar ons was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Uitstekinde diens. Baie baie nice plekkie. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charl-francois D
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Alles wat 'n mens nodig het. Ja, heel lekker, alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
1 nag
2.2
Aug 2024

50/50. Okay, but sharing a room and there are no lockable cabinets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ternielle D
1 nag
4.6
Nov 2023

My stay was short as it was only 1 night but I was greeted by friendly staff. My needs were accommodated without hassle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jo-anne F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Goeie ondervinding vir 'n eerste keer in 'n backpackers. Een probleem was parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Loopafstand vanaf die rugby stadion! Die verblyf by A Sunflower Stop het vir ons die bywoning van die rugby in 'n baie aangename naweek wegbreek verander.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Keenan D
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Lekker. The place has the basic necessities needed. Staff are helpful and I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2022

Uitstekende ligging. Binne loopafstand van restaurante. Goeie diens. Vriendelike personeel. Soms was gaste bietjie raserig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 179, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0mjdSPVxjbeYUdTt94N0hYsEtlpACzqI3K9BEDD3zADf6Rzd2I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 179 Main Road Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.907935733858 18.403985536957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang