Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Oever Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 182

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 84 resensies vir Aan de Oever Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Delene L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene L

Fantasties. Een nag is egter net te kort.

My 2de keer wat ek by Aan de Oever oorbly en die diens is elke keer puik. Die ontbyt is altyd heerlik en die personeel is baie vriendelik. My bejaarde moeder hou ook baie van hierdie gastehuis.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Aan de Oever Guest House
Chris V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Salige afpak in Swellendam.

Lieflike ruim kamers met al die benodigdhede vir die reisiger wat hou van ligte reise. Ingeslote ontbyt is 'n heerlike buffet wat alles bevat van vrugte tot gebak met vars koffie en sap.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Chris. Ons is bly om te hoor dat jy ons ruim kamers en buffet ontbyt geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Heidi V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Veilige, mooi omgewing, vriendelike mense, skoon met alles wat benodig word.

Ek het heerlik gebly, soos altyd. Dit is die eerste keer in 'n lang tyd en steeds net die beste verblyf, kos, kliëntediens!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Heidi. Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons hoop julle volgende kuier is om die draai. Vriendelike groete.

Aan de Oever Guest House
Lynn M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M

Would love to return for a longer stay in this beautifully situated guesthouse.

Convenient, safe and very comfortable overnight stop.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay. We are pleased to hear you enjoyed your stay and hope your next visit is around the corner. Kind regards.

Aan de Oever Guest House
Jinny P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinny P

A highly recommended place to stay.

Utterly lovely. We arrived in the afternoon and were able to enjoy a cup of tea whilst sitting on the deck overlooking the pool, autumn trees and the majestic mountains! Our room was spacious, comfortable and well-appointed with everything we needed. Breakfast was varied and delicious.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you for your positive comments, Jinny. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us! We hope your next stay is just around the corner. Kind regards.

Aan de Oever Guest House
Pieter A L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A L

Baie lekker plek.

Baie nice plek. Baie lekker gebly.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Pieter. Ons is so bly om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Aan de Oever Guest House
Ulrike K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K

Naby natuur en die hartjie van die dorp.

Pragtige verblyf in 'n rustige deel van die dorp. Baie spyt dat ek nie swemklere byderhand gehad het nie, om die pragtige swembad te kan geniet. Ontbyt op die onderdak stoep was heerlik gewees, met meer as genoeg opsies vir koue en warm ontbyt.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het julle tyd hier by ons geniet. Ons hoop julle volgende kuier is om die draai. Vriendelike groete.

Aan de Oever Guest House
Anneke W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke W

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anneke. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom! Vriendelike groete.

Aan de Oever Guest House
Jan Sjoerd K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Sjoerd K

Nice .

Nice short stay, with excellent breakfast. Wonderfully quiet environment. Recommended .

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you for your review and for choosing our guesthouse. We're happy that you enjoyed your stay and we're looking forward to having you again as a guest in our guesthouse. Kind regards.

Aan de Oever Guest House
Andre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Vriendelike mense.

Netjies, lekker gebly.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Andre. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Louis S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Baie aangename verblyf met puik diens en fasiliteite.

Sien sterre.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Louis. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop julle volgende kuier is om die draai. Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Delene L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene L

Lieflike akkommodasie en ontbyt in 'n pragtige omgewing teen die rivier.

Ons het heerlik gebly.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Dit is lekker om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet, Delene. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Aan de Oever Guest House
Liezel S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Sal definitief weer terug gaan.

Ons kamer was ruim, skoon en netjies. Ons was opgegradeer sonder ekstra betaling wat 'n bonus was. Was baie welkom laat voel vanaf die begin. Die kamer was so lekker ruim en netjies. Ontbyt was baie heerlik en 'n verskeidenheid om van te kies. Die gastehuis is naby restaurante wat stapafstand is, wat 'n bonus. Sal weer gaan oorslaap in die nabye toekoms. Dis regtig waarde vir jou geld.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Liezel. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie hier geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Wilma L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L

Vriendelike, behulpsame personeel.

Rustige area en baie goed geleë om rond te stap en al die oulike toeristewinkels te besoek.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Wilma. Ons is bly om te hoor jy het jou tydjie hier geniet en ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Sonette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D

Piece of mind, tranquility.

Nice to see people going out of their way to accommodate us. Friendly staff, clean premises and what a delicious breakfast. The room we had was big and due to the cold weather, they had electric blankets, what a bonus! We also wanted to braai that evening, but we arrived late, they had everything ready for us by the time we did arrive. Thank you!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

We appreciate your positive feedback about our guesthouse Sonette. We do take pride in catering to our guests’ needs the best way we can. If you’re traveling to our area again soon, don’t hesitate to stop by. Kind regards, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Anastatia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastatia D

Ons het dit baie geniet.

Die plek was baie skoon and netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die ligging was ook baie pragtig en ons sal nie skroom om weer gebruik te maak van Aan de Oever nie. Die ontbyt was meer as genoeg en ons het vele keuses gehad om van te kies.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Anastatia. Ons sien uit na jul volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Awie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie L

Heerlik gebly en die diens was uitstekend.

Oorweeg 'n kragopwekker of solar om minstens die ligte aan te hou tydens loadshedding.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie hier by ons geniet. Loadshedding is 'n groot frustrasie en het lig in die kamers en badkamers vir die aande gedurende loadshedding. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Brenda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Excellent guesthouse, location and service.

See stars.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you for giving us a perfect rating, and for recommending our guesthouse to other travelers. We’re sure our entire staff enjoyed catering to your needs as much as you enjoyed your stay. Take care. Kind regards, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Romy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy L

Regtig 'n pragtige plek met soveel karakter!

Ek sal dit vir enige een aanbeveel. Dit was 'n wonderlike ervaring! Skoon, netjies en uitsonderlike diens!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Romy. Ons hoop julle volgende kuiertjie is om die draai. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Kegan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kegan B

Amazing stay, best breakfast I've ever had.

See stars.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you for your review and for choosing our guesthouse. We’re happy that you enjoyed your stay and we’re looking forward to having you again as a guest in our guesthouse. Kind regards, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Nokulunga T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokulunga T

Had a child and teenagers.

The stay was awesome and all enjoyed the holiday accommodation.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you for your positive comments. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope your next stay is just around the corner. Kind regards, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Manie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie D

Excellent.

Excellent location, will definitely recommend this guest house.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay Manie. We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit. Kind regards, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Betsie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie E

Pragtig.

Diens was voortreflik. Lekkerste ontbyt. Die Barn Owl kamer is baie gerieflik met alles wat mens benodig. Baie lekker bed en badgeriewe. Geloop na naby restaurante vir aandete. Pragtige rustige area.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Ons is baie bly julle het julle tyd hier geniet. Ons sien uit om julle gou weer terug te ontvang. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Pauline L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline L

Uitstekend.

Baie goeie ligging en geriewe. Ontbyt was uitstekend met groot verskeidenheid!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle Aan de Oever gekies het. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd hier geniet. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete. ADLC.

Aan de Oever Guest House
Daniëlle T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle T

Lieflike verblyf in 'n rustige deel van die dorp.

Die kamer was lekker ingerig met alles wat ek nodig gehad het. Die uitsig oor die rivier en op die berg is pragtig en die tuine skep 'n rustige atmosfeer. Die ontvangs was baie vriendelik en ek het die ontbyt geniet!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Dankie dat julle gekies het om by Aan de Oever Gastehuis te bly. Ons is baie bly julle het julle ervaring hier geniet en ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
ADLC

Aan de Oever Guest House
Kritzinger S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kritzinger S

Fantasties.

Het enige verwagtinge oortref, personeel gaan uit hul pad om te help. Wonderlike, rustige gastehuis.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Elena. Dit is lekker om te weet julle het jul tydjie hier geniet. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
ADLC.

Aan de Oever Guest House
Elize G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Oornag verblyf in transito.

Pragtige plek. Personeel is vriendelik, ontbyt is lekker.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Dankie dat julle Aan de Oever gekies het. Ons is bly julle het jul tydjie hier geniet. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Elize G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Oorgeslaap tydens reis.

Pragtige plek. Baie lekker gekuier.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Ons is baie bly julle het jul tyd hier by ons geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Guida V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guida V

We were there for an overnight due to a family wedding in the area.

Unfortunately, we were unable to fully explore everything, but next time we will. I loved the vibe, the setting, and the friendly service. We will definitely stay there again, but this time for a few more days to fully appreciate the facilities and the area.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you for your review and for choosing our guesthouse. We’re happy that you enjoyed your stay and we’re looking forward to having you again as a guest.

Aan de Oever Guest House
Abel J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel J

Heerlike ontbyt. Gerieflike verblyf.

Gerieflik, mooi asook veilige parkering.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Abel.

Ons is baie bly om te hoor julle was tevrede met julle akkommodasie.
Ons hoop julle volgende kuier is om die draai.

Vriendelike Groete,
ADLC.

Aan de Oever Guest House
Stoffel C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel C

Uiters gaaf!

Pragtig geleë teen die rivier en baie sentraal. Baie skoon en gerieflike kamer en uiters hulpvaardige personeel. 'n Gawe ontbyt ingesluit!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor julle het jul tydjie hier by ons geniet. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Callie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie T

Ontspannend.

Baie lekker ruim dakkamer met pragtige plafon, heerlike bed. Lekker swembad.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Ons is bly om te hoor julle het jul tyd hier by Aan de Oever geniet. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Nadine R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R

Indrukwekkend om die minste te sê.

Pragtige uitsig, goeie diens, vriendelike mense. Sal enige tyd weer teruggaan.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Ons is bly julle het jul tydjie geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Aan de Oever Guest House
Nicoline G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline G

Pragtige kamer met antieke meubels, daar is selfs 'n gesiglappie in die badkamer.

Ek was vriendelik ontvang en met 'n bederfie afgesien. Hier kry jy gasvryheid! Hoogtepunt is ontbyt.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Ons is baie bly jy het jou tydjie hier by ons geniet, Nicoline.
Dankie vir jou terugvoering.
Ons sien uit om jou gou weer te ontvang.
Vriendelike Groete, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Jennifer Claassen-oudshoorn C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer Claassen-oudshoorn C

What a dream!

What a lovely place to stay. A beautiful room, soft sheets and spacious. Very nice breakfast and a lovely view. It's a safe and quiet place and we will definitely return when we can!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

We hope to see you soon then. We are happy to hear you enjoyed your time here. Please visit us again. Kind regards, ADLC.

Aan de Oever Guest House
Elize G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Oornagverblyf op road trip.

Lieflike ou huis. Pragtig geleë. Herfs met sy kleure en blare in die strate en tuine van Swellendam was só mooi. Kamer mooi, netjies, skoon, alle geriewe. Ontbyt lekker. Kom kuier gerus.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie by ons geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
ADLC.

Aan de Oever Guest House
Gill R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill R

Well appointed, centrally located accommodation, in quiet surroundings, with a warm welcome!

Thanks to Emma for being most friendly and communicative. Aan de Oever is within walking distance to the main road so it was an easy stroll to Republic where we had the most delicious burgers! The swimming pool was sparkling. The breakfast was delicious. Our self catering cottage was very well appointed with complimentary port which was a nice touch! Will definitely recommend.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

So glad to hear you enjoyed your stay with us. Please come and visit again!
Kind regards,
ADLC.

Aan de Oever Guest House
Callie T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie T

Lekker uitspan-plek

Bokmakierie was 'n pragtige ruim dakkamer met rietplafon, heerlik groot bed. Pragtige uitsig oor die berge.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Ons is baie bly jy het die tyd by ons geniet Callie. Kom kuier asseblief gou weer.

Aan de Oever Guest House
Samantha C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

Baie mooi gastehuis, goeie diens en lekker ontbyt.

Baie dankie, alles was mooi en netjies, en die diens was baie goed. Die braai en swem was baie lekker, en ons het vir ure langs die swembad gelê met die mooi uitsig. Ek sal vir seker weer by julle inboek.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige woorde. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Aan de Oever Guest House
Hugo L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Goeie ligging, netjiese kamers en lekker gasvryheid.

Die kamer was netjies. Ontvangs was vriendelik en sonder enige probleme. Swembad kan goed gebruik word op warm dae.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat u, u tyd hier geniet het. Kom kuier gerus gou weer.

Aan de Oever Guest House
Ruan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Pragtig, kalm en uitstekend.

'n Perfekte plek om jou skoene uit te skop en te rus, die omgewing is beeldskoon en sit 'n mens dadelik in 'n rustige bui. Dit was die perfekte manier om 'n jaar te begin!

Mandy D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy D

Pretty location, but would have liked unrestricted access to the garden and brook. We were limited to an outside deck space in someone else's garden.

Breakfast was good and wholesome and the staff warm and friendly. We will not recommend the Aan de Oever room. Too noisy from the adjacent apartment and open top of bathroom/toilet to the rest of the room. Rather close the wall to the ceiling to exclude the sounds from the toilet area and put a ventilating window in the bathroom on the outside wall.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thanks for staying with us. Sorry to hear about the noise. We will look into the matter.

Aan de Oever Guest House
Mariaan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Kersfeeskuier in Swellendam.

Ons het op Kersdag ingeklok by Aan De Oever en het elke oomblik geniet van ons verblyf. Die gronde is ongelooflik mooi met die riviertjie wat net langs die erf verby gaan en die lekker swembad waarin ons kon swem. Ons kamer was lekker ruim en skoon gewees en het alles gehad wat ons benodig. Ontbyt was buffet en daar was 'n lekker groot verskeidenheid en die kos was baie lekker. Ons het vreeslik lekker gekuier en sal enige tyd weer gaan.

Reana B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana B

Rustig, pragtige natuur, vriendelike, hulpvaardige ontvangs.

Het aandag aan detail geniet, soos filterkoffie en dompelaar in die kamer. Heerlike beddens met skoon, wit linne en handdoeke. Ontbyt wat ingesluit is by prys was heerlik - weereens met lekker koffie by.

Susan O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

We loved the stay at Aan de Oever Guest House.

It was a stopover to include some golf in Swellendam. We had a very friendly welcoming and the rooms were very neat. Would hope to one day pass through and stay over again.

Frik B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B

Baie lekker

Baie skoon, mooi view, parkering bietjie beperk, moes 'n ander voertuig verwyder maar eienaar et vinnig plan gemaak en my gehelp om uit te kom.

Nico D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Waarde vir geld met uitstekende diens.

Dit was wonderlik om daar te bly en die gasvryheid was uitstekend. Die kamers is baie mooi uiteengesit en waarvan ek gehou het was dat jy alle kanale op die DStv kan kyk. Die ontbyt wat jy saam kry is ook uitstekend. Als en als is die gastehuis 100% waarde vir geld en almal wat daar werk is vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit aanbeveel vir almal.

Pieter M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Baie goedtoegeruste en smaakvolle akkommodasie.

Vriendelike en hulpvolle ontvangs en uitstekende ontbyt.

Ilze T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze T

‘n Rustige wegbreek met gemak en ‘n natuurskoon.

Vriendelike diens, heerlike ontbyt en rustige atmosfeer ideaal vir ontspan en afsluit.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good Afternoon,
Thank you so much for this review and thank you for taking the time to write it, we appreciate that! We are delighted you enjoyed your stay with us and we hope to see you again in future.
Best Wishes,
Aan de Oever Team

Aan de Oever Guest House
Janine J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J

Puik diens.

Ons verblyf was asemrowend. Van die vriendelike ontvangs area tot die pragtige berg agtergrond wat loer op die balkon area. Die ontbyt was fantasies. Ek sal definitief weer gaan en hierdie keer langer bly.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is so bly julle het die verblyf geniet en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Groete,
Aan de Oever Team

Aan de Oever Guest House
Tiekie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie V

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Mooi kamers en lekker ontbyt.

Baie dankie vir die lekker ontvangs en die muffins vir padkos. Baie goeie diens en ontbyt.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you so much for the lovely feedback. We are so pleased you enjoyed your visit and hope to welcome you back again in future.
Best Wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Oever Guest House
Andre G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Absoluut fantatsties!

Reëlings was puik. Ontvangs baie vriendelik asook kliëntediens. Ons eenheid was skoon en pragtig. Die ligging is asemrowend langs die rivier. Ontbyt was baie goed. Almal vriendelik.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thanks so much for great review! We look forward to welcoming you back again soon!
Best Wishes,
The Aan de Leisure Team

Aan de Oever Guest House
Martin E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Uitstaande verblyf!

Goed toegeruste en baie netjiese verblyf. Heerlike ontbyt in eetkamer of op pragtige oop-stoep met die mooiste uitsig. Ons was baie vriendelik ontvang en die res van die personeel is net so vriendelik. Sal beslis weer daar oorbly!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you very much for the wonderful feedback. We truly appreciate it.

Best wishes,
Aan de Leisure team

Aan de Oever Guest House
Kobus S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Rustig, skoon, vriendelik.

Aan de Oever het aan al ons verwagting en nog meer voldoen. Dit is 'n pragtige gastehuis met vriendelike personeel. Ons het baie lekker geslaap. Alles was netjies skoon. Die ligging is fantasties en 'n mens kan enige plek maklik kom. Dit is veilig. Ontbyt was heerlik. Die swembad was aangenaam en die uitsig en rustigheid was wat ons wou ervaar. Dankie.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom.

Groete,
Aan de Leisure Span

Aan de Oever Guest House
Kobus O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

It was all we wanted, including an unasked for upgrade to a better unit - really very nice.

Very quiet and leafy neighbourhood. Central and and very friendly staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was al wat ons wou hê, insluitend 'n ongevraagde skuif na 'n beter eenheid - regtig baie lekker.

Baie rustige en blaarryke omgewing. Sentraal en baie vriendelike personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good Morning,

Hope you are well.

Thank you so much for the lovely review on your stay at Aan de Oever guesthouse. We are delighted you enjoyed it and we hope to welcome you back again.

Have a great day further.

Aan de Leisure team

Aan de Oever Guest House
Santie L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santie L

Goeie waarde vir geld.

Ek was beïndruk deur die kamer met als en meer wat jy nodig het vir oorslaap. Heerlike geslaap, regte 5-ster-ontbyt.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We truly appreciate it.
Best Wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Oever Guest House
Elizmay W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizmay W

Alles was perfek!

Was 'n perfekte naweek! Beste akkommodasie!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you so much for the wonderful feedback. We truly appreciate it and we hope to welcome you back again sometime in the future.
Best Wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Oever Guest House
Ronald T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald T

Fantasties.

Nog van die lekkerste gastehuise by wie ek gebly het, ek het klaar weer bespreek in Desember 2018.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Hi Ronald,
Thank you so much for the wonderful review. We are very pleased you enjoyed your visit and we look forward to welcoming you back again in December.
Best wishes,
Aan de Leisure team

Aan de Oever Guest House
Silvia D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia D

Puik!

Die beste wat ek nog ooit in hierdie prysklas ervaar het!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good morning,
Thank you so much for the wonderful feedback. We are so happy you enjoyed your visit and we look forward to welcoming you back again for a second visit.
Best wishes,
Aan de Leisure team

Aan de Oever Guest House
Lelanie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V

Dit was een van die beste verblyfplekke waar ons al gebly het!

Ronel-hulle het ons met die beste hospitaliteit ontvang en die beste diens gegee! Die kamers is pragtig en skoon. Die gastehuis het 'n pragtige uitsig van 'n rivier en die ontbyt was heerlik. Ons sal die gastehuis beslis vir enige iemand aanbeveel!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het die kuier geniet.
Groete,
Aan de Leisure Group

Aan de Oever Guest House
Juan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Excellent service.

We received excellent service and a warm welcome, I will definitely return again.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Thank you so much for the wonderful feedback. We are so pleased you enjoyed your visit and hope to see you again soon.

Best Wishes,
Aan de Leisure Team

Aan de Oever Guest House
Marna B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Very relaxing!

We were greeted as friends and left as family.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good afternoon,
Thank you so much for the wonderful feedback, it is really great to hear. We are so pleased you enjoyed your stay, and we hope you and the little one will be back again.
Kind regards,
Aan de Oever team

Aan de Oever Guest House
Alta S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Baie lekker.

Netjies, skoon, gemaklik. Als wat ek nodig het om te kan fokus op werk en te kan ontspan ook.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good afternoon,

Thank you very much for the wonderful review. We are truly happy you enjoyed your visit at Aan de Oever and we hope you will be back again in future.

Best Wishes,
Aan de Oever team

Aan de Oever Guest House
Pieter V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekend, gasvry en vriendelik, hulpvaardig, loop die ekstra kilometer.

Uitstekende verblyf met 'n besonder vriendelike ontvangs en deeglike voorligting. Onberispelik skoon en netjies, aangename kamer, mooi omgewing.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Ons hoop ook dat jy 'n wonderlike vakansie gehad het en dat ons jou weer in die toekoms ontmoet

Beste wense vir 2019.

Groete,
Die Aan de Over Guesthouse Span

Aan de Oever Guest House
Sonja D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D

Beautiful surroundings and excellent service!

Truly enjoyed the friendly and welcoming atmosphere, from the welcome email to the small gift of muffins for the road! The breakfast was great and so was the nature views from our room. A really relaxing overnight stop. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige omgewing en uitstekende diens!

Het werklik die vriendelike en verwelkomende atmosfeer geniet, van die verwelkomings e-pos af tot die klein geskenkie van muffins vir die pad. Die ontbyt was heerlik en die uitsig van ons kamer af was pragtig. 'n Baie ontspannende oornagstop.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good afternoon, Thank you so much for the wonderful comments. We are truly happy you enjoyed your visit.
Have a wonderful week. Best Wishes, Aan de Oever team

Aan de Oever Guest House
Juliana S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana S

Uitstekend.

Ons was baie vriendelik ontvang, kamer baie ruim en netjies, ontbyt baie lekker. Pragtige uitsig en tuin. Sal definitief aanbeveel.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Goeie More Juliana,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit. Hoop om jul weer hier te verwelkom.
Groete
Aan de Oever Span

Aan de Oever Guest House
Guillaume O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume O

Uitstekende diens en pragtige omgewing.

Heerlik gebly. Ontbyt was voortreflik. Alles is baie mooi en netjies.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is bly jy het die gastehuis geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Aan de Oever Span

Aan de Oever Guest House
Paul V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Fantasties!

Baie mooi uitsig. Staff is so vriendelik en die ontbyt is great.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good Afternoon,

Thank you very much for the most amazing review. We are so pleased you enjoyed your stay and the breakfast.
We hope to see you again in future.

Best Wishes,
Aan de Oever team

Aan de Oever Guest House
Niel H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H

Wonderlike ligging!

Vreedsaam, langs die rivier met baie voëls in die tuin en die berge in die agtergrond.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Hallo Niel.
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit.

Hoop om jul weer hier te verwelkom.

Groete
Fienie en Carol

Aan de Oever Guest House
Anite W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anite W

We're coming back!

The room with the balcony is superb. The customer service was impeccable.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good Afternoon,

Thank you so much for the wonderful comments. We are truly happy you enjoyed your visit.

Have a wonderful week.

Best Wishes,
Aan de Oever team

Aan de Oever Guest House
Bruce S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S

Alles was puik.

Vriendelike ontvangs en baie gasvry. Kamer pragtig. Ligging beautiful. Ontbyt uit die boeke! Kospakkie baie waardeer. Ons sal baie beslis weer hier kom bly.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie Bruce. Ek hoop om jul gou weer hier te verwelkom.
Groete
Fienie

Aan de Oever Guest House
Amanda S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Rustig.

Ons tweede oorslaap by die gastehuis. Beveel dit regtig aan. Die padkos-pakkie was baie spesiaal.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Good Afternoon,

Thank you so much for the great comments. it is always so lovely when we have return guests that thoroughly enjoy our establishment.

Have a wonderful week.

Best Wishes,
Aan de Oever team

Aan de Oever Guest House
Johan M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Waarde vir geld

Die kamer was netjies en goed ingerig. 'n Lieflike tuin met stroompie wat deur vloei. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die beste ontbyt wat ek nog gehad net. Sal die Aan de Oever Guesthouse sterk aanbeveel.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie,
Sien jou weer,
Groete
Aan de Oever Span

Aan de Oever Guest House
Marissa C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa C

Fantasties!

Fantastiese diens, ruim kamer, met yskassie, lugversorging, die mooiste uitsig van die dek, 2 swembaddens en die beste ontbyt in SA.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Hallo Marissa
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Waardeer dit so.Kom kuier gou weer vir ons.
Groete Fienie

Aan de Oever Guest House
Yolandi F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Heerlik, vriendelik en warm.

Ek sal definitief weer hier kom bly. Mense is vriendelik, ontbyt is heerlik en kamers en badkamer is ruim.

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie Yolandi,
Ons sien daarna uit!
Vriendelike Groete,
Aan de Oever Span

Aan de Oever Guest House
James T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James T

Die mooiste gastehuis waar ons was die hele vakansie.

Alles in en om Aan de Oever Guesthouse was skoon, netjies, en wonderlik. Ontbyt was baie lekker en die kliëntediens was uitstekend!

Aan de Oever Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende kommentaar oor Aan de Oever. Dit beteken vir ons baie.
Dit was lekker om jul hier te ontvang, Hoop om jul weer te sien.

Groete
Fienie

Aan de Oever Guest House
Georgia K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia K

Ek kan hierdie gastehuis 110% aanbeveel!

Vriendelike ontvangs. Behulpsaam. Ongelooflik netjies, met besondere detail. Rustige area, pragtig. Heerlike ontbyt.

Albert V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Wij hebben een geweldig verblijf gehad.

De ligging en het geriefelijke huis en een heerlijk ontbijthebben ons verblijf onvergetelijk gemaakt.

Gert D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Fantastiese gastehuis.

Vriendelike ontvangs en verdere diens. Heerlike ontbyt en selfs my motor se ruite is gewas. Ek beveel beslis hierdie gastehuis aan. Ek sal beslis weer daar bespreek.

Guus L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guus L

Prima Guesthouse.

Hele mooie kamer (Kingfisher Room) met keurige badkamer. Hele aardige en behulpzame staff. Uitgebreid ontbijt gekregen. Mooie tuin erbij waar rustig een boek kan worden gelezen. Wij waren zeer tevreden.

Marieta B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B

Puik!

Ek beveel die gastehuis vir almal aan.

Iric V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iric V

Excellent!

Sfeervol, gezellig, landelijk!

Christo E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo E

'n Warm gevoel en lieflike mense.

Uitstekend geleë, net jammer vir die min warm water die oggend.

Jes K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jes K

Baie mooi omgewing met vriendelike ontvangs.

Dit is effens duur, maar baie mooi. Uitstekende diens en ontbyt.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 21, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa814491d3856ad6bce8f92e7fb8ba55e497941ff33b5751a45b0fd72556348dd942f87841f680838076d305dd3532c98ce86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 21 Faure Street Swellendam 7640 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01553712385 20.45240432024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang