Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Vliet Holiday Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marsy V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ek moet vooruit boek. Clive verkies om net daar te bly en nerens anders nie. Hy gaan elke week af vir werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Hemel op aarde - 'n welkome toevlugsoord. 'n Heerlike en rustige omgewing. Stroomeenhede het alles wat jy mag nodig kry. Diens is flink en vriendelik - Sbusiso is 'n staatmaker. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie middag Suzette, Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Vriendelike groete Tasmin Eybers Besprekings

Marsy V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

I needed to book in advance. So it was good. I booked the accommodation for my Director, I need to book in advance. He really enjoys the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Dear Marsy Thank you for your review! I will share your feedback with my team. Kind regards, Tasmin

Rebaone P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderful and kids friendly. Wonderful place to stay with family. Loved the play area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Dear Reboane, Thank you for your review. I am glad that you enjoyed your stay with us. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin, Reservationist

Roelien K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Worth it! It was great! The service, the rondavel, and the resort were just amazing. Small enough that it's not crowded and big enough that there are amenities on offer. The games room was a welcome surprise. Definitely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Dear Roelien, Thank you for your review. I am glad that you enjoyed your stay with us. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin, Reservationist

Mimie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker, kom beslis weer. Baie lekker gebly, dankie. Tuine pragtig en personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie middag Mimie, Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete

Rufus T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We have enjoyed our stay at the venue. Fun, peaceful, enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Dear Rufus, Thank you for your review. I am glad that you enjoyed your stay with us. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin Eybers, Reservationist

Tania L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Voorreg. Die omgewing is asemrowend mooi, die oord het die mooiste tuine en ek het seker vir 'n uur lank geloop en na al die plante gekyk. Dit is beslis 'n voorreg om daar te kon ontspan. Die akkommodasie is silwerskoon, die personeel is vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie middag Tania, Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete Tasmin

Michelle K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Naweek weg breuk op motorfietse. Check in en uit was so vinnig en maklik. Die plekkie is ongelooflik mooi, netjies en alles is by mekaar. Dis veilig, stil en het die beste swembad en speelpark vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Michelle Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete Oord Bestuurder

O. M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It was good. I had a good stay, and would definitely call again, just wish they could have breakfast or a restaurant on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Dear O.M Thank you for your review, I will share your feedback with my team. We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future. Kind regards Estelle General Manager

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aan de Vliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 322
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 322
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d25972caab52fc9c98be2a1444b29d5945f07e2bd84568ce1617dac845a6ab2363a9b5f6475b29e2210395f060d56d563b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 322 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.032725229764 31.049990639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang