Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandrus

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Aandrus is 'n tipiese Karoo-plaasstylhuis in Prins Albert.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en TV-kamer, en braaigeriewe. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ketel. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die huis is deel van 'n kleinhoewe met pragtige uitsigte, ouklip-goudvisdamme en rustige koi. Dit is stapafstand, sowat 400 m, vanaf al die dorp se besienswaardighede, insluitend nabygeleë winkels, restaurante en koffiewinkels. Die gashere kan moontlik afslag op koffie en maaltye by die Lazy Lizzard bied.

Sterrekyk met Astro Tours, kyk na regstreekse vertonings in die fantastiese vertoonlokaal, besoek die olyfplase, die plaaslike mark en die Bergwater-kelders is maar net 'n paar van die vele doendinge in die veilige dorpie Prins Albert.

Die Swartbergpas, Gamkaskloof (die Hel), Meiringspoort, die Kangogrotte en vele ander plekke is lekker daguitstappies om te onderneem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 122 resensies vir Aandrus
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 147

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArb4hHd7ROQJG29FMrhXtbQxjTlhQtuRzB7g1XNcP8iDCLZo3Q3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense 122 5 1 5 Cnr Deurdrif and Klipstreet Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.223869 22.027378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang