Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Atlantic Terraces

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Alma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker ingerig, perfekte ligging, vriendelike eienaars! Ons woonstel was baie goed ingerig met alles wat ons benodig het, en goed geleë. Marco en Gavin het ons so vriendelik ontvang en was baie behulpsaam en geduldig toe ons in die Kaapse spitsverkeer vertraag is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hello Alma, bly om dit te hoor en ons hoop om julle weer te sien

Yolanda E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf & gasvryheid. Sal dit beslis kan aanbeveel. Marco se gasvryheid is uitstekend. Ons verblyf & ligging was 'n 10 uit 10. Ons sal beslis weer by die plek tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hi Yolanda, bly julle het dit geniet en ons sien uit na julle volgende kuier

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie sentraal geleë. Naby busroetes. Binne stapafstand van die strand. Die woonstel is goed toegerus. Gasheer Marco is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hi Louise, ek is bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het en ek hoop ons sien julle weer

Hester D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ideaal vir vakansie. Dit is baie netjies en sentraal geleë. Strand, winkels en restaurante binne 500m. Busroete is gerieflik naby. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hi Hester, ons is bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het! Hoop ons sien julle weer.

Rianda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Comfy, affordable stay. We had a lovely stay, and would like to come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hi Rianda, glad you liked it and we look forward to it.

Clifford C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Ideal base to explore the area. Compact but comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Thank you, Clifford.

Jean A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Awesome. It's definitely worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hi Jean, thank you for the positive feedback.

Pam R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Home away from home. An absolute pleasant stay. Will definitely be back on the next Cape Town visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hi Pam, thank you for your positive feedback and we look forward to seeing you again.

Marietjie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Dit was uitstekend en die plekkie is baie goed toegerus. Van al die plekke wat ek gesoek het vir die verblyf was hulle die 1ste wat terug gekom het om te sê daar is plek beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hi Marietjie, ek is bly julle het van die plekkie gehou.

Ryan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Nice and cosy. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Atlantic Terraces
Hello Ryan, glad to know that you liked the apartment :)

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalweg 32-40, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMGUxOWQ1LTY1MjgtNGFhZS1hZGI4LWM3NTg0YjYxOTgyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 32-40 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.815800016556 18.474261760712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang