Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan't Kanaal B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sarel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi en lekker. Een van die beter B&B's wat ons in gebly het. Alles in die kamer het gewerk, die bed is lekker groot en die stort ook. Este is baie gaaf en bedien 'n lekker ontbyt. Ons sal graag weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Dankie, Sarel. Julle is welkom. Kom gerus weer. Groete. Este

Cobus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

'n Huis weg van die huis. Baie dankie aan ons gasvrou. Ons het waarde vir ons geld gekry en lekker gebly. Die plek is ruim en gerieflik en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnikah L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Very good and nice. It was awesome and really nice. Would come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gemaklike, netjiese verblyf. Die addisionele bonus — wonderlike versameling voëls in die tuin rondom die eenheid. Ons het ook die onafhanklikheid van load shedding waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Persoonlike aandag van gasvrou. Keurige, netjiese plek met warm komberse en heerlike ontbyt! Ons eerste keer hier. Alle boksies word getik. Gasvryheid, keurige, goedversorgde kamer, veilige parkering. In teenstelling met talle plekke is hier hoë kwaliteit matras en beddegoed. Estee maak self die heerlike ontbyt wat sy bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gerieflik en gemaklik. Ons het oorgebly vir een aand op pad na Namibië. Ons het bietjie later aangekom as wat haar inklokvoorkeur was, maar dit was geen probleem nie en sy het 'n plan gemaak. Dis lekker sentraal naby eetplekke. Veilige parkering wat 'n boswa kan akkommodeer. Die woonstel is heerlik ruim met alles wat jy nodig kan he vir so oornag. Die ontbyt was heerlik en ons het lekker gesels met ons gasvrou. Happy om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Diep waardering vir die gasvryheid en lekker slaapgeriewe. Ons kon nie vir beter vra nie. Het heerlik geslaap in 'n ruim kamer met luukse geriewe. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en gemaklik te maak. Ons kan net weereens dankie sê vir die website! Sal die plek definitief aanbeveel. Rustige ligging langs die kanaal en grens aan 'n boord en 'n groot parkie. Die slaapkamer kyk uit oor 'n pragtige tuin. Ontbyt was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie Annalize. Dit was n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer hier verby.

Belinda F
1 nag
5.0
Okt 2022

Esti het ons vriendelik ontvang. Dis 'n groot bonus dat dit so naby aan die parkrun is. Sal definitief weer daar slaap. Die lugversorging in die huisie was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie Belinda. Sien julle graag weer.

Stefan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Lieflike, rustige plek met goeie diens. Baie lekker plek en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Dankie Stefan. Kom gerus weer.

Cos D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Lovely setting, magnificent garden, friendly and helpful hostess and staff. A perfect stopover for a couple of nights on our trip. Well appointed flatlet in a quiet peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esté Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmM2VlOGY4LTE4ZjQtNDA1OS1iNDZkLTAzZjEzNTM1NTk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 1 Liebenberg Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.447190050173 21.268943846226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang