Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan't See House and Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 237 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kobus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik, gemaklik, veilig. Pragtige huis, pragtige uitsig, lekker kamers, lekker stort, bad, wasbak, kombuis, TV, braais. Alles was heerlik. Huis het nie WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was heerlik en was baie ontspanne. Baie veilig gevoel. Behulpsame personeel. Baie lekker plek. Woonstel beskik oor meer as wat nodig is om die bly aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing. Amazing. Never slept closer to the ocean. Peaceful with spectacular sunset views. A true paradise for photographers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing. Apartment met die mooiste view oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Awesome, thanks so much. Thanks so much. The house was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theanna T
1 nag
5.0
Okt 2024

Pragtige weskus. Baie lekker gebly! Uitsig ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker! Heerlik gebly, mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beautiful sunsets right on the rocks. Lovely place right on the rocks. The view and particularly the sunsets are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A very comfortable home in a splendid setting. A spectacular coastal setting. The house was very comfortable with all the mod cons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die regte huis vir 'n lekker gemaklike seevakansie. Die huis het die mooiste uitsig oor die see, is modern en smaakvol gemeubileer en baie goed toegerus. Die huis is reg teen die strand en rotse, en al is die weer nie lekker nie, voel dit asof jy op die strand sit, so naby is dit aan die see. Die perfekte huis vir 'n seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 250

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 121, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YjVkNjQxLTZlMmItNGNmMi1iMmZjLTdmMjI0YWUxNDljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 237 5 1 5 121 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.103618 18.304497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang